Pres.M.T.Steyn en genl. Christiaan de Wet, tydens n besoek aan pres.Steyn op sy plaas Onze Rust, 1909.
Standbeeld president Steyn, Deventer.
Die sesde en laaste President van die Vrystaat was n gebore Vrystater. Marthinus Theunis Steyn was eers n boer en later advokaat. Hy was geliefd en gesorg dat elke kind in die Vrystaat kon lees en skryf. Hy is n ware held en rus aan die voete van die Vrouemonument.
President Martinus Steyn
President Martinus Steyn
Genl.Christiaan de Wet aan die woord by die graf van pres.Steyn. 3 de Desember 1916
En sommer so sien ek twee van Naomi se skeppinge op Kwêla vanaand. Die President Steyn koek se herkoms en die proe daaraan in die studeerkamer van "Onze Rust", en Naomi se Groot Kwilt.in die Museum by die Vrouemonument..
president mt steyn - Google Search
Pres.M.T.Steyn in 1877 in Nederlandas regs-student.
president mt steyn - Google Search