Beskuit

Collection by Diana Brink

18 
Pins
Stien Rust Karringmelkbeskuit (Ma Joyce) 3 pakke SR meel kg) koppie suiker 3 eiers 500 gr smeer 1 teelepel koeksoda 1 tee. South African Dishes, South African Recipes, Cake Roll Recipes, Dessert Recipes, Desserts, Dessert Ideas, Rusk Recipe, Recipe Box, Kos

KARRINGMELK BESKUIT

Stien Rust Karringmelkbeskuit (Ma Joyce) 3 pakke SR meel (1,5 kg) 1½ koppie suiker 3 eiers 500 gr smeer 1 teelepel koeksoda 1 teelepel cream of tarter ± 2 koppies karringmelk sout na smaak Vryf smeer in meel en cream of tarter. Meng suiker, eiers, sout en 1 koppie karringmelk. Maak meel aan met mengsel. Smelt soda in ander koppie karringmelk en voeg by. Knie goed. Bak ¾ uur in matige oond by 400°F/200°C (5-6 gas). Laat afkoel en droog uit. (Ek bak myne op 180°C, want die 200 is vir my te…

Yoghurt and condensed milk rusks South African Dishes, South African Recipes, Kos, Baking Recipes, Dessert Recipes, Cake Recipes, Bread Recipes, Baking Breads, Baking Cakes

Jogurt-en-kondensmelk-beskuit-resep

Hierdie resep vir beskuit maak ongeveer 80 stukkies.

Buttermilk rusks are always a winner, especially when dunked in tea or coffee! While South Africans around the world yearn for and enjoy the well known Ouma Rusks,there’s something a bit special about home made rusks. For those not in the know, rusks are Scones, Kos, Buttermilk Rusks, Baking Recipes, Cookie Recipes, Ma Baker, All Bran, South African Recipes, South African Food

Die lekkerste karringmelkbeskuit – Boerekos – Kook met Nostalgie

KOM ONS BAK – die lekkerste karringmelkbeskuit ooit !! 1 kg bruismeel 5 ml bakpoeier 5 ml sout 5–10 ml anyssaad (opsioneel) 200 g (250 ml) suiker (of tot 300 g vir diegene wat beskuit nogal s…

Stien Rust Karringmelkbeskuit (Ma Joyce) 3 pakke SR meel kg) koppie suiker 3 eiers 500 gr smeer 1 teelepel koeksoda 1 tee. South African Dishes, South African Recipes, Africa Recipes, Buttermilk Rusks, Buttermilk Recipes, Rusk Recipe, African Dessert, All Bran, Bread Bun

KARRINGMELK BESKUIT

Stien Rust Karringmelkbeskuit (Ma Joyce) 3 pakke SR meel (1,5 kg) 1½ koppie suiker 3 eiers 500 gr smeer 1 teelepel koeksoda 1 teelepel cream of tarter ± 2 koppies karringmelk sout na smaak Vryf smeer in meel en cream of tarter. Meng suiker, eiers, sout en 1 koppie karringmelk. Maak meel aan met mengsel. Smelt soda in ander koppie karringmelk en voeg by. Knie goed. Bak ¾ uur in matige oond by 400°F/200°C (5-6 gas). Laat afkoel en droog uit. (Ek bak myne op 180°C, want die 200 is vir my te…

Lekker Spinasie in die Oond Spinach Bake, Spinach Casserole, Spinach Recipes, Vegetable Recipes, Vegetarian Recipes, Cooking Recipes, Braai Recipes, Creamed Spinach Frozen, Vegan Casserole

LEKKER SPINASIE IN DIE OOND - Food Lovers Recipes

1-2 Bossies spinasie fyngekerf 1 Gerasperde ui 4 Eiers Bietjie melk 10ml gemengde kruie Gemaalde swartpeper 5ml sout Gerasperde kaas Kook spinasie tot amper gaar. Braai ui in bietjie olyfolie tot gaar. Voeg spinasie by met speserye. Skep uit in oondbak. Klits die eiers en bietjie melk en gooi bo-oor. Gooi gerasperde kaas bo-oor […]

Hierdie resep vir beskuit is net reg vir wanneer daar nie tyd vir ontbyt is nie of laatmiddag as die hongerpyne knaag. Baking Recipes, Cookie Recipes, Snack Recipes, Dessert Recipes, Paleo Recipes, Scones, Kos, Rusk Recipe, Healthy Treats

Ontbytbeskuit

Hierdie resep vir beskuit is net reg vir wanneer daar nie tyd vir ontbyt is

Geniet hierdie geurige gebak net so warm uit die oond of gedroog as ’n versnapering saam met. Best Dessert Recipes, Fun Desserts, Cake Recipes, Bread Recipes, Quick Recipes, Yummy Recipes, Rusk Recipe, Granny's Recipe, Ma Baker

Vinnige mosbolletjies

Geniet hierdie geurige gebak net so warm uit die oond of gedroog as ’n versnapering saam met...

Buttermilk Ouma Rusks Recipe I'm going to miss these so much when I leave SA! Buttermilk Rusks, Buttermilk Recipes, Kos, Baking Recipes, Dessert Recipes, Key Food, South African Recipes, Thing 1, Sweet Recipes

Buttermilk Ouma Rusks Recipe

·
101 reviews
·

These are a wonderful quick breakfast and are lovely as a snack with a cup of coffee or tea.

Rusks #recipe #WorldBakingDay | Karringmelkbeskuit Wine Recipes, Baking Recipes, Dessert Recipes, Curry Recipes, Scones, Kos, Buttermilk Rusks, Rusk Recipe, Healthy Breakfast Snacks

Resep vir karringmelkbeskuit

Hierdie resep vir beskuit maak ongeveer 60 stukke Bestanddele 1,5 kg bruismeel 5 ml (1

Buttermilk Ouma Rusks Recipe - I just replaced reg four with self-raising + of bicarbonate. South African Dishes, South African Recipes, Africa Recipes, Rusk Recipe, Recipe For Rusks, Recipe Recipe, Buttermilk Rusks, Thing 1, Baking Recipes

Buttermilk Ouma Rusks Recipe

·
106 reviews
·

These are a wonderful quick breakfast and are lovely as a snack with a cup of coffee or tea.

Onthou dae Anys Beskuit kg koekmeel 15 ml sout 3 x 10 g pakkies kitsgis 250 ml anys saad – jy kan minder gebruik 250 g gesmelte botter 1 x 397 g blik kondensmelk louwarm water Meng die ko… A Food, Good Food, Food And Drink, Yummy Food, Rusk Recipe, Canned Pears, South African Recipes, Different Recipes, Sweet Recipes

Anys Beskuit – Boerekos – Kook met Nostalgie

Onthou dae Anys Beskuit 2.5 kg koekmeel 15 ml sout 3 x 10 g pakkies kitsgis 250 ml anys saad – jy kan minder gebruik 250 g gesmelte botter 1 x 397 g blik kondensmelk louwarm water Meng die ko…

Ku-die-Boerbeskuit - Daar is niks so lekker soos ʼn koppie boeretroos en beskuit nie. My Recipes, Cake Recipes, Dessert Recipes, Cooking Recipes, Bread Recipes, Baking Desserts, Curry Recipes, Drink Recipes, Kos

[Resep] Kul-die-boerbeskuit | Maroela Media

Daar is niks so lekker soos ʼn koppie boeretroos en beskuit nie.