UIT DIE KOEIKOMBUIS

RESEPTE
155 Pins101 Followers
MELKTERT-SOUSKLUITJIES  12,5 ml botter  125 ml suiker  2 eiers  125 ml meelblom  3 ml bakpoeier  knippie sout  500 ml melk  2 ml amandelgeursel  Room botter en suiker en klits eiers een vir een by  Sif droe bestanddele  Vou om die beurt met melk in eiermengsel  Vou amandelgeursel in  skep in gesmeerde bak of koppies en bak 30 min by 170 grade  Strooi kaneelsuiker oor en sit warm voor

KERRIE KOOL 2kg Kool fyngekerf  1 1/2k ui fyngekerf  15ml Sout  25ml Mielieblom [Maziena]  625ml Asyn  25ml Kerrie poeier  750ml Suiker  750ml Water  METODE:  Kook kool en uie tot so halfpad gaar en gooi water af  Gooi weer 750ml water by en kook tot sag en gaar  Meng Kerrie, suiker, en asyn en voeg by  kook so +- 5min  Maak mielieblom aan met n bietjie water en roer by kook tot dik  PASOP dit kan nou brand bottel warm  N.S...Ek kerf so 8-10 Peppedews fyn en voeg dit saam met die kerrie by…

FRIKKADELLETJIES  half kg maalvleis  375 ml piesanggeur jogurt  1 pakkie bruin uiesop  sout en peper na smaak  Meng al die bestanddele en maak frikkadelletjies  Bak vir 10-15 min by 180 grade tot gaar

FRIKKADELLETJIES half kg maalvleis 375 ml piesanggeur jogurt 1 pakkie bruin uiesop sout en peper na smaak Meng al die bestanddele en maak frikkadelletjies Bak vir min by 180 grade tot gaar

MALVAPOEDING  15ml botter  125ml suiker  2 eiers, geklits  5 ml suurlemoensap  30ml appelkooskonfyt  5ml koeksoda opgelos in bietjie melk  125ml melk  375ml bruismeel  knippie sout  SOUS  250ml room  250ml suiker  120g botter  250ml kookwater  30 ml brandewyn (opsioneel)  5ml vanieljegeursel  Verroom die botter en suiker  Roer die eiers by en klop goed  Voeg suurlemoensap, appelkooskonfyt en koeksoda by  Roer die bruismeel en melk om die beurt by  Skep in bekers en bak by 180 grade  SOUS…

AARTAPPELSLAAI  4-6 aartappels  250g spek, gekap  25 ml olie  2 uie, gekap  75 ml blatjang  75 ml witasyn  15 ml mielieblom  250 ml melk  Kook aartappels sag  Braai spek   Soteer uie   Voeg res van olie, blatjang en asyn by uie en braai 2 min   Meng mielieblom en melk en gooi  oor uiemengsel en roer goed  Meng aartappels en spek en gooi uiesous oor  Bedien warm

WAFELS  2 eiers, geskei  1 en n kwart k melk  6 e botter, gesmelt  2 k meel  4 t bakpoeier  sout  Klits eiergele en melk saam  Voeg botter by  Voeg droe bestanddele by  Vou goed geklitste eierwitte by  Skep in wafelpan en bak  Sous: Botter, water en stroop, kook saam en gooi oor warm wafels

HOENDER A LA KING  1 Hoender  1 blokkie hoenderekstrak  2 uie, ringe   60 ml botter  1 blik room sampioene  25 ml pietersielie   1 pak hoenderroomsop  Kook hoender met ekstrak dat  400ml sous is   Ontbeen  sny stukkies  Braai uie in botter   Voeg Sampioene en pietersielie by   Meng soppoeier met 250 ml van hoendersous, roer by uie  Voeg  sous by mengsel dik is  Roer en kook  Voeg hoendervleis by, verlaag hitte en prut +- 10 min

GESONDHEIDSBESKUIT  700g Margarien  1 l Karringmelk  500g suiker  4 eiers  350g Raisin Bran  350g Honey Crunch  1,5kg bruismeel  60ml bakpoeier  7ml sout  Stel oond  180 grade en smeer 4 panne  Smelt margarien i  Klop karringmelk, suikers en eiers by  Meng res goed en maak aan met melkmengsel  Meng goed, skep in panne  maak gelyk bo op

SOUTTERTJIES  1 rol skilferdeeg  3 eiers, geklits  750ml melk  150ml meelblom  250g spek, gesnipper  1 blik soutbeesvleis, fyngemaak  5ml mosterd  1 ui, gerasper  1 ml tiemie  20 ml pietersielie  1 ml rooipeper  3 ml sout  500 ml kaas gerasper  Rol die deeg uit en druk sirkels om in jou muffinpanne te pas  Klits die eiers en melk saal  Voeg res van bestanddele by, behalwe kaas  Skep mengsel in die korse  Strooi kaas oor  Bak by 180 grade 10-15 min

Uit Die Koeikombuis: HALOGENE OONDJIE

Uit Die Koeikombuis: HALOGENE OONDJIE

OMELETTE  My man is nie lief vir sampioene nie so sy omelet het gewoonlik net kaas, bacon en tamatie in  Klits 2 eiers, bietjie water, sout en peper en bak die omelette   kaas gerasper  gaar sampioene  uie  spekvleis  tamatie , gekap  ham  sout en peper

MACARONI en KAASGEREG  half pak macaroni  sout  4 e botter  2 t bruismeel, hoogvol  2 t wit uieseoppoeier, hoogvol  half t bakpoeier  2 k melk  rooipeper na smaak  half k kaas  aromat  paprika  nog bietjie kaas vir bo-op  stukkies botter  Kook macaroni   Maak die witsous  Smelt botter  haal van stoof af en voeg die bruismeel, uiesoppoeier en bakpoeier by  Roer Goed  Plaas op stoof en roer   Voeg melk  by, roer  Voeg rooipeper half koppie kaas   Dreineer macaroni en voeg die witsous by

Soetmelkbeskuit 2 kg koekmeel 250 g botter  2 t kremetart... 2 t sout 3 k lou melk 1 & 1/2 k suiker 2 tot 3 eiers  3 e olie Sny botter in klein stukkies en voeg dit by die lou melk.  Voeg die suiker en sout ook by die melk en roer oor stadige hitte tot die botter  gesmelt is. Voeg die olie en die geklitste eiers by. Sif die bruismeel en kremetart saam. Roer die melkmengsel wat louwarm moet wees, daarin. Meng en knie dit omtrent 10 minute lank tot die deeg glad is.Maak bolletjies  Bak 1 uur…

HEUNINGSKONWIELE   675ml Bruismeel  2 ml sout  125 g botter,  1 eier  150ml melk  VULSEL  100 g botter,  60ml heuning  15 ml bruin suiker  Sif meel en sout  Vryf botter in  Klits eier en melk en sny in  Rol deeg op meelbestrooide plank VULSEL  Veroom botter en heuning  Smeer oor deeg, hou 15 ml om op rolletjies te smeer  Rol deeg soos n rolkoek  Sny in 8 ewe dik skywe  Snykante moet bo en onder wees  Smeer heuning oor

PATATPOFFERS  750g patat, geskil en grofgerasper  1 ui, gerasper  3 eiers  75ml meelblom  3 ml sout  1 ml peper  100ml olie  Plaas patats en uie op skoon vadoek en rol dit op om vog uit te druk  Klits die eiers, meelblom,, sout en peper  Voeg die patat en uie by en meng goed  Verhit olie en bak lepelsvol tot goudbruin

HAWERMOUTKLONTJIES  500 ml suiker  75 ml kakao  125 ml melk  60 ml botter  125ml korrelrige grondboontjiebotter  5 ml vanieljegeursel  750ml hawermout  Meng die suiker en kakao  Roer die melk el botter by  Roer aanhoudend en verhit die mengsel oor matige hitte tot kookpunt  Laat 2 min prut  Haal van stoof af  Roer die grondboontjiebotter en vanielje by  Roer die hawermout by  Skep teelepels vol op waspapier op n bakplaat  Verkoel tot styf

Pinterest
Search