Biblical Counselling Training Courses South Africa | MyFiladelfia
We offer biblical counselling training courses. A christ-centred course that focuses on the healing truth of the Gospel of Jesus Christ. Call us today for more!
Wag laat ek net gou daaroor dink
Biblical Counselling Training Courses South Africa | MyFiladelfia
We offer biblical counselling training courses. A christ-centred course that focuses on the healing truth of the Gospel of Jesus Christ. Call us today for more!
Onthou wat jy agter mense se rûe doen, doen jy voor God se oë.
Aan die einde van die dag
Jou houding is 'n klein dingetjie wat 'n groot verskil maak
Moet nooit jou waarde onderskat nie. Die son het vanoggend vir jóú opgekom sodat jy jou skeppingsdoel kan uitleef. Jy is hier vir die Vader se glorie en nie om mense te behaag nie. Jou waarde lê opgesluit in Sy liefde vir jou en nie wat ander van jou dink of verwag nie.
Jy sal nooit almal kan tevrede stel nie... dis in elk geval nie jou werk om almal gelukkig te hou nie.. Jy kom eerste!! Dink aan jouself ook.. Jy verdien ook om gelukkig te wees!!