A.G Visser...As dit fluit-fluit gaan.. #Afrikaans #poësie #Afrikana
Afrikaanse gedigte
HOE ALLES INMEKAAR PAS IN AFRIKAANS
HOE ALLES INMEKAAR PAS IN AFRIKAANS. KLANKLEER: 1.1 VOKALE / KLINKERS a, aa, e, ee, i, ie, o, oo, u, uu 1.2 KONSONANTE / MEDE-KLINKERS b, c, d, f, g, h, j, k, l, m, n, p, q, r, s, t, v, w, x, z 1.3 TWEEKLANKE / DIFTONGE
Tuisblad
Gebruik gerus hierdie gratis hulpbron om jou kennis van Afrikaans te verbeter. Teken in en kry elke dag ’n paar vrae om te antwoord.
Om jou een, eie taal tot nut te gebruik, is ’n groter kuns as om sewe vreemde tale by te leer | CJ Langenhoven | Litnet
Twee spesiale aanbiedinge op oolfant kursusse | oolfant.com: tuisskool in Afrikaans
3 Woorde wat jou kan help om woordprente te skep | Afrikaanse skryfkursus | Woorde met woema
e-library.co.za
Vir 'n maandelikse fooi kan mens hier e-boeke uitneem. Die eerste maand is gratis. Baie boeke oor tuisonderwys. Baie boeke in Afrikaans.
As jy jou sente moet omdraai, is daar nog altyd brood-en-botter-tuisskool - Oolfant.com: Leer Afrikaans
Brood-en-botter-tuisskool vir die tye wanneer jy jou sente moet omdraai. Platsakplanne: 6 GRATIS hulpbronne vir taalonderrig.
As jy jou sente moet omdraai, is daar nog altyd brood-en-botter-tuisskool - Oolfant.com: Leer Afrikaans
Brood-en-botter-tuisskool vir die tye wanneer jy jou sente moet omdraai. Platsakplanne: 6 GRATIS hulpbronne vir taalonderrig.
Hoe om ’n goeie tuisskoolma te wees sonder om oorweldig te voel - Oolfant.com: Leer Afrikaans
As jy oorweldig voel deur tuisskool, probeer vir jouself uitwerk wat al die dinge is wat die boksie “goeie tuisskoolma” vol maak.
Probeer hierdie vyf plekke as jy van die ouer Afrikaanse boeke op ons leeslys soek - Oolfant.com: Leer Afrikaans
Waar kan mens van die wonderlike, ouer Afrikaanse boeke op ons leeslys kry? Hier is vyf plekke, wat ander tuisskoolma's voorgestel het, wat jy kan probeer.