kerriekool

Collection by Franciena Ackerman

17 
Pins
My “Spur style” Uieringe – Boerekos – Kook met Nostalgie South African Dishes, South African Recipes, Curry Recipes, Salad Recipes, Melktert, Mickey Mouse Cupcakes, Biltong, Spare Ribs, Recipies

Rump Steak Kerrie Sosaties – Boerekos – Kook met Nostalgie

2 van my gunstelinge in 1 – Die eenvoudige maar vingeraflek lekkerte resep die wag werd 2 kg Rump steak (matured) maak seker hy het tog ‘n goeie lagie vet Marinade: 4 groot uie, ringe gesny 100 ml kookolie 125 ml vars suurlemoensap 150 ml bruinasyn 300 ml kookwater 2 el sterk kerriepoeier 200 ml appelkooskonfyt 1 tl gemaalde swartpeper 1 tl borrie *sosatiestokkies – in water geweek vir so 1 uur voordat jy begin ryg Sny die Rump steak in hapgrootte blokkies en plaas in ’n plat glas…

My “Spur style” Uieringe Braai Recipes, Meat Recipes, Cooking Recipes, Recipies, Melktert, Rump Steak, Biltong, South African Recipes, How To Grill Steak

Rump Steak Kerrie Sosaties – Boerekos – Kook met Nostalgie

2 van my gunstelinge in 1 – Die eenvoudige maar vingeraflek lekkerte resep die wag werd 2 kg Rump steak (matured) maak seker hy het tog ‘n goeie lagie vet Marinade: 4 groot uie, ringe gesny 100 ml kookolie 125 ml vars suurlemoensap 150 ml bruinasyn 300 ml kookwater 2 el sterk kerriepoeier 200 ml appelkooskonfyt 1 tl gemaalde swartpeper 1 tl borrie *sosatiestokkies – in water geweek vir so 1 uur voordat jy begin ryg Sny die Rump steak in hapgrootte blokkies en plaas in ’n plat glas…

Bottel en Bêre – Page 3 – Boerekos – Kook met Nostalgie South African Recipes, Canning Recipes, Types Of Food, Light Recipes, Pickles, Cucumber, Veggies, Favorite Recipes, Fruit

Bottel en Bêre Engelse Komkommers – Boerekos – Kook met Nostalgie

Bottel en Bêre Engelse Komkommers Oppi spens rak Boerekos Resepte

12 hard gekookte eiers ~ afgedop Klein stukkie gemmerwortel, gekneus paar brand rissies, gehalveer en ontpit paar knoffeltoontjies, geskil en gekneus 1 tl sout 750 ml liter wit asyn 2 tl wit… South African Dishes, South African Recipes, Ethnic Recipes, Pickled Eggs, Biltong, Marmite, Boneless Chicken, Canning Recipes, Food Hacks

Ingelegde eiers – Boerekos – Kook met Nostalgie

12 hard gekookte eiers ~ afgedop Klein stukkie gemmerwortel, gekneus paar brand rissies, gehalveer en ontpit paar knoffeltoontjies, geskil en gekneus 1 tl sout 750 ml liter wit asyn 2 tl wit of swart pepperkorrels Plaas gedopte eiers in houers saam met gemmer en rissies. Kook res van die bestandele saam vir 15 minute oor matige hitte Laat goed afkoel Dop eiers af, gooi in bottels, gooi dan afgekoelde bestandele oor eiers. Seël houers deeglik Reg in 3-4 weke. Hou in yskas na oopgemaak het

Kerriekool – bottel en bêre | Boerekos – Kook met Nostalgie Guava Desserts, Melktert, Spare Ribs, Instant Pudding, Eclairs, Fudge, Meet, Homemade, Salad Recipes

Van Kondensmelk tot Karamel – Boerekos – Kook met Nostalgie

n Nostalgiese lekkerte ! Dis ‘n lang proses, maar die wag die moeite werd, soveel lekkerder as die winkel karamel, hoe maak mens? Jy het nodig: 2 x blikke (397g) kondensmelk – vir soveel moeite, maak dit die moeite werd met 2 blikkies Kookwater Sit blikkies kondensmelk in ’n groot diep kastrol en bedek dit met water.(Blikkies moet toe onder die water wees) Bring die water tot kookpunt, verlaag die hitte toto prut plaas ‘n skuins deksel op en hou die kookproses aan die gang Dit is belangrik…

Lennon’s Hoesstroop – Boerekos – Kook met Nostalgie Cool Diy Projects, Projects To Try, Afrikaans, Beets, Cool Stuff, Nostalgia, Afrikaans Language

Lennon’s Hoesstroop – Boerekos – Kook met Nostalgie

Net die regte ding om nou byderhand te he Lennon’s Hoesstroop resep: 2x botteltjiesTurlington 2x botteltjies Borsdruppels 1x botteltjie Pepperment druppels 500 ml heuning 500 ml Gemmer Brandewyn 2 eetlepels pypkaneel Meng alles goed saam, en eet n eetlepel vol 4 keer per dag..

bottel en bêre 1 kopkool, in growwe repies gekao 1 ui, in ringe gesny 3 wortels, grof gerasper 100 ml appelkooskonfyt tamatiepuree 2 ell suiker 1 tl breyani- mengsel 1 tl borrie 1 tl masala 3 t… South African Recipes, Ethnic Recipes, Soul Food, Vegetable Recipes, Preserves, Lasagna, Ell, Spices, Cooking Recipes

Kerriekool – bottel en bêre – Boerekos – Kook met Nostalgie

bottel en bêre 1 kopkool, in growwe repies gekao 1 ui, in ringe gesny 3 wortels, grof gerasper 100 ml appelkooskonfyt 65g tamatiepuree 2 ell suiker 1 tl breyani- mengsel 1 tl borrie 1 tl masala 3 tl matige kerriepoeier 2 lourierblare 1 kaneelstokkies 1 el suurlemoenkwas 500ml water Plaas al die bestanddele in ‘n groot kastrol en meng deeglik. Bring tot kookpunt en kook dan nog sowat 5 minute lank totdat die kool, wortels en uie net sag is en die sous effens verdik. Roer af en toe. Laat…

Search Results for “brood” – Page 10 – Boerekos – Kook met Nostalgie Meat Recipes, Snack Recipes, Dessert Recipes, Cooking Recipes, Desserts, Recipies, Jam Donut, Biltong, South African Recipes

Maklike Biltong Patee – Boerekos – Kook met Nostalgie

Dit is die perfekte voorgereg. Bedien met sout koekies of ‘n Fransebroodrol. Lekker vir ontbyt saam warm gebakte skons 150g biltongpoeier ( of fyn gerasperde biltong ) 230g gewone roomkaas 60 ml vars lopende room – nie geklits gemaalde swart peper na smaak 1 el fyn vars geskroeide en gemaal koljander . Meng poeierbiltong met die roomkaas Voeg die peper en koljander by, meng goed Voeg bietjies room op ‘n slag by, roer goed deur om die tekstuur te kry wat jy van hou . Hou ten minste een uur in…

Kerriekool – bottel en bêre | Boerekos – Kook met Nostalgie Dessert Recipes, Dessert Ideas, Desserts, South African Recipes, Types Of Food, Beets, Vegetarian, Yummy Food, Snacks

Speserymengsel om hoender te geur – Boerekos – Kook met Nostalgie

Meng vooraf en hou in flessies. Dis maklik om hoenderstukke na willekeur met een van die volgende mengsels te geur: Speserymengsel: 30 ml sout 15 ml gemmer 30 ml bruinsuiker 2 t kerrie 3 t peper 4 t tiemie Kruiemengsel: 30 ml sout 1 t roosmaryn 3 t peper 1 t salie 1 t marjolein Meng goed en hou in flessie.

Kerriekool – bottel en bêre Oppi spens rak Boerekos Resepte Pickled Vegetables Recipe, Marinade Sauce, South African Recipes, Roasted Potatoes, Canning Recipes, Curry Recipes, Diy Food, Chutney, Superfood

Kerriekool – bottel en bêre – Boerekos – Kook met Nostalgie

bottel en bêre 1 kopkool, in growwe repies gekao 1 ui, in ringe gesny 3 wortels, grof gerasper 100 ml appelkooskonfyt 65g tamatiepuree 2 ell suiker 1 tl breyani- mengsel 1 tl borrie 1 tl masala 3 t…

Michelle, 19 from Magalieskruin, Gauteng

Join Now

Paul, 43 from Cape Town, Western Cape

Join Now

Juanita, 58 from Cape Town, Western Cape

Join Now

Debbie, 55 from Cape Town, Western Cape

Join Now

Harm, 22 from Centurion, Gauteng

Join Now