Platsakplanne vir Afrikaanse tuisskolers | oolfant.com: tuisskool in Afrikaans
Spesiaal vir al die ma’s wat bekommerd is omdat hulle geldjies so min word - platsakplanne! Gratis hulpbronne as jy op my poslys is. Maar ook ander gratis hulp waarvan jy dalk nie geweet het nie.
Verbeter so jou kind se leesvlotheid | oolfant.com: tuisskool in Afrikaans
Verbeter jou kind se leesvlotheid met herdie 5-punt-plan. Leer hulle vinniger en met meer begrip lees sonder dat dit jou 'n sent kos.
SKRYF!
Leer ’n skryfmodel wat jou kinders vir die res van hulle lewens met sukses en selfvertroue kan gebruik
Hou dadelik op om skuldig te voel oor lekkerleesboeke | oolfant.com: tuisskool in Afrikaans
Lekkerleesboeke is dikwels die poort waardeur trae lesers by moeiliker boeke kan uitkom. Maar lekkerleesboeke het ook ander voordele.
Gratis&Verniet | oolfant.com: tuisskool in Afrikaans
BEGIN MET HIERDIE GRATIS AANLYN KURSUS In hierdie gratis aanlyn kursus gaan jy alles vind wat jy nodig het om dadelik met tuisonderwys te kan wegspring. Vind onder andere uit: Waarop jy moet fokus as jou kinders laerskoolouderdom is Wat al die voor- en nadele van elkeen van die matriekroetes is Hoe om jou kind […]
So skaaf en slyp jy jou kinders se skryfvernuf | oolfant.com: tuisskool in Afrikaans
Lus om 'n slag uit te vind hoe slyp en skaaf 'n ander tuisskoolma aan haar kinders se skryfvernuf? Welkom by Lidette Nieuwoudt!
Leer jou kinders só om toesprakies af te steek | oolfant.com: tuisskool in Afrikaans
Ek deel graag met jou hierdie manier om jou tuisskool-voorsprong te benut en jou kinders te leer hoe om hulle vlotter uit te druk.
Sit woema in jou tuisskool, lus in jou lewe en ’n glimlag op jou kind se gesig | oolfant.com: tuisskool in Afrikaans
So, jy is besig om hierdie tuisskoolding te probeer. Maar almal sê jy is stapelgek. IS jy stapelgek? Want die vet weet, dit voel of jy nie weet wat jy doen nie. BEWYS. ALMAL. VERKEERD. Skryf in Woorde met woema.
Die 4 dienste wat ek lewer | oolfant.com: tuisskool in Afrikaans
BEGIN MET HIERDIE GRATIS AANLYN KURSUS In hierdie gratis aanlyn kursus gaan jy alles vind wat jy nodig het om dadelik met tuisonderwys te kan wegspring. Vind onder andere uit: Waarop jy moet fokus as jou kinders laerskoolouderdom is Wat al die voor- en nadele van elkeen van die matriekroetes is Hoe om jou kind […]
Verbeter so jou kind se leesvlotheid | oolfant.com: tuisskool in Afrikaans
Verbeter jou kind se leesvlotheid met herdie 5-punt-plan. Leer hulle vinniger en met meer begrip lees sonder dat dit jou 'n sent kos.
Leer jou kind beter spel — 6 onverwagse wenke
Spel beter. 6 wenke om jou te help om jou kinders makliker te leer om Afrikaans reg te spel. Leer van klinkers, medeklinkers, lettergrepe, woordstamme.
Temagebaseerde onderwys - slaan verveeldheid só hok | oolfant.com: tuisskool in Afrikaans
Hoe kry mens jou kinders meer geïnteresseerd in hulle skoolwerk? Hoe kry jy hulle minder verveeld? Temagebaseerde onderwys is die antwoord.
Stories – die deur na meer | oolfant.com: tuisskool in Afrikaans
Lus vir temastudies? Gebruik ’n storie as 'n aankopingspunt, sê spraak- en taalterapeut, Hannekie Verwoerd.
Stories – die deur na meer | oolfant.com: tuisskool in Afrikaans
Lus vir temastudies? Gebruik ’n storie as 'n aankopingspunt, sê spraak- en taalterapeut, Hannekie Verwoerd.