grustelik

Collection by Fouriechane

11 
Pins
Werp al julle bekommernis op Hom, want Hy sorg vir julle 1 Petrus Bible Verses Quotes, Faith Quotes, Beautiful Quotes Inspirational, Witty Quotes Humor, I Love You God, Afrikaanse Quotes, Bible Truth, Stress And Anxiety, Christian Quotes

Werp al julle bekommernis op Hom

Werp al julle bekommernis op Hom, want Hy sorg vir julle. 1 Petrus 5:7 lockscreen / wallpaper lockscreen / wallpaper facebook cover

Vra vandag die Here om vir jou te wys waarvan Hy jou beskerm het toe die antwoord nee was. Hy is nóóit moedswillig nie, want jy is net te kosbaar vir Hom. Biblical Quotes, Spiritual Quotes, Faith Quotes, Christian Messages, Christian Quotes, Scripture Verses, Bible, Lekker Dag, Afrikaanse Quotes

Home - MyFiladelfia Institute

Biblical Life Skills Development Training.Bybelse Lewensvaardigheids Ontwikkeling en Opleiding. Enrol Today For 2021!THE TIME IS NOW.Respond to God’s CallHE WILL PROVIDE.Let MyFiladelfia Journey With You.IN ORDER TO EQUIP YOU. Contact us We are truly blessed that you have visited us MyFiladelfia is a Registered Skills Development Provider that focuses on community upliftment, enriching the lives of all those with whom we partner. We equip individuals through skills development training in…

Om die lewe deur te gaan sonder Jesus is soos om oor doringdraad te probeer klim wanneer iets jou jaag. Hy is die oop hek in ons bestaan, wat alle deurgange makliker maak. Hy lei ons na gelyke paaie en groener weivelde wanneer ons in Hom glo en op Hom vertrou. Counselling Training, Goeie More, Afrikaans Quotes, Free Spirit, Ministry, Things To Think About, Poems, Bible, Wisdom

Home - MyFiladelfia Institute

Student Login Enrol today for 2020You have not reached this page by coincidenceRespond to God’s callLet MyFiladelfia help you on your journey MyFiladelfia is a Registered Skills Development Provider that focuses on community upliftment, enriching the lives of all those with whom we partner. We equip individuals through skills development training in Biblical Pastoral counselling, Theological Skills Training, Life Skills Courses and Coaching and Mentoring. Ook beskikbaar in Afrikaans…

 Ek lê 2018 in die Here se hande, want sonder Hom is ek niks. I Love You God, I Need You, Bible Quotes, Bible Verses, Qoutes, Counselling Training, Prayer Board, Printable Quotes, Afrikaans

Home - MyFiladelfia Institute

Student Login Enrol today for 2020You have not reached this page by coincidenceRespond to God’s callLet MyFiladelfia help you on your journey MyFiladelfia is a Registered Skills Development Provider that focuses on community upliftment, enriching the lives of all those with whom we partner. We equip individuals through skills development training in Biblical Pastoral counselling, Theological Skills Training, Life Skills Courses and Coaching and Mentoring. Ook beskikbaar in Afrikaans…

Ek is ..... sterk, want ek weet waar my swakhede lê. medelydend, want ek het al self swaar gekry. wys want ek het al baie dom besluite geneem. seker van liefde, omdat ek dit al verloor het sterk, want Jesus verander al die sleg in goed vir die wat Hom lief het. Counselling Training, Thats So Me, Afrikaans Quotes, Musical Instruments, Ministry, Africa, Van, Inspirational, Motivation

Home - MyFiladelfia Institute

Biblical Life Skills Development Training.Bybelse Lewensvaardigheids Ontwikkeling en Opleiding. Enrol Today For 2021!THE TIME IS NOW.Respond to God’s CallHE WILL PROVIDE.Let MyFiladelfia Journey With You.IN ORDER TO EQUIP YOU. Contact us We are truly blessed that you have visited us MyFiladelfia is a Registered Skills Development Provider that focuses on community upliftment, enriching the lives of all those with whom we partner. We equip individuals through skills development training in…

 Mag jy onthou dat jy meer as genoeg is en niks hoef te doen om Sy liefde, goedheid, guns, genade en seën te verdien nie. Jy is kosbaar vir Hom. What Is Zen, Daily Quotes, Life Quotes, Online Tv Channels, Afrikaans Quotes, Paz Interior, Bible Scriptures, Psalms, Quote Of The Day

Home - MyFiladelfia Institute

Mag jy vandag herinner word aan ons Vader se liefde vir jou. Mag jy onthou dat jy meer as genoeg is en niks hoef te doen om Sy liefde, goedheid, guns, genade en seën te verdien nie. Jy is kosbaar vir Hom.