Lekker resepte

Collection by Stoffel

11 
Pins
Low Carb Paleo Tandoori Lamb Meatballs - with chia seeds to bind them and help hold in moisture. Make them with ground beef or ground pork, if you prefer! Baked Meatball Recipe, Meatball Bake, Meatball Recipes, Mince Recipes, Lamb Recipes, Paleo Recipes, Cooking Recipes, Delicious Recipes, Yummy Food

Bak en Brou: Lekker Maklike Resepte

Maklike Frikkadelle Ek het hierdie resep by 'n kollega gekry. Lekkerste frikkadelle wat ek nog ge-eet het. Bestanddele: 1kg Maalvleis 1 koppie oats 2 tamaties, geskil en fyn gesny 1 ui gerasper 2 eetlepels tamatiesous 2 eetlepel...

40 jaar oue fudge resep, die is ‘n wenner…., 40 jaar oue fudge resep, die is ‘n wenner…. 250 ml vars melk. 25 ml goue stroop. Fudge Recipes, Candy Recipes, Sweet Recipes, Baking Recipes, Cookie Recipes, Dessert Recipes, Pudding Recipes, Tuna Recipes, Baking Ideas

40 jaar wenner fudge – Boerekos – Kook met Nostalgie

40 jaar oue fudge resep, die is ‘n wenner…. keer op keer ! 1kg suiker. 115 g (125 ml) botter. 250 ml vars melk. 25 ml goue stroop. Knippie sout. 1 blik kondensmelk. 5 ml vanieljegeursel…

 4 eiers , geskei 750 ml melk 50 ml wit suiker Seafood Recipes, My Recipes, Sweet Recipes, Cake Recipes, Dessert Recipes, Cooking Recipes, Favorite Recipes, Desserts, Copycat Recipes

WOLKEPOEDING

Petro se WOLKEPOEDING 1 pak Marie beskuitjies Fyn aapelkooskonfyt... 4 eiers , geskei 750 ml melk 50 ml wit suiker Knypie sout Geroosterde klapper ( opsioneel ) ek het n koekie oor gekrummel Breek die beskuitjies in stukke . Plaas n derde in n groterige hittevaste glasbak . Stip die beskuitjies met klontjies konfyt . Herhaal die lae nog twee keer . Klits die eierwitte tot styf . Skep lepelvol daarvan op die beskuitjie en konfytlae dat dit wolkerig lyk - moenie dit platsmeer nie ! Verhit die…

Hierdie was die deelnemers van die gewilde realiteitstelevisie-reeks Kokkedoor, Marius en Alet, se watertand-resep. Braai Recipes, Mince Recipes, Beef Recipes, Cooking Recipes, Recipies, Campfire Recipes, Cooking Hacks, Curry Recipes, Sandwich Recipes

Resep: Mieliebroodjafels met Wilde Weste-vulsel | Maroela Media

Hierdie was die deelnemers van die gewilde realiteitstelevisie-reeks Kokkedoor, Marius en Alet, se watertand-resep.

The perfect meal for a festive, outdoor family gathering – this beef & mushroom potjie is packed full of rich, meaty taste! Braai Recipes, Slow Cooker Recipes, Wine Recipes, Beef Recipes, Cooking Recipes, Recipies, South African Dishes, South African Recipes, My Favorite Food

Rich Beef And Mushroom Potjie

The perfect meal for a festive, outdoor family gathering – this potjie is packed full of rich, meaty taste!

Hierdie resep vir beskuit maak ongeveer 80 stukkies. Hamburger, Beef, Ethnic Recipes, Food, Meat, Essen, Hamburgers, Ox, Ground Beef

Jogurt-en-kondensmelk-beskuit-resep

Hierdie resep vir beskuit maak ongeveer 80 stukkies.