Afrikaans

Collection by Renaldi Fourie

149 
Pins
 • 
111 
Followers
Renaldi Fourie
'n Muurgedig by d'Orange Cottage, Vanderkloof… Rustic Outdoor Bar, Afrikaanse Quotes, Hand Painted Signs, Pictures To Paint, Room Paint, Cheap Home Decor, Decoration, Interior Decorating, Sweet Home

D'Orange Cottage |

'n Rustige wegbreekplek 15 minute vanaf die pragtige Vanderkloofdam, 'n watersport- en visvang-paradys.Dit is ideaal vir gaste wat in 'n rustige atmosfeer wil ontspan en die natuurskoon van die Oranjerivier wil geniet met van die beste visvang en kunsvlieghengel areas in die Oranjerivier.Die oopplan kothuis beskik oor 'n volledige toegeruste kombuis. 'n Lekker stoep met ingeboude braai maak dit 'n ideale kuierplek.Hierdie kothuis het twee kamers, elk met 'n eie badkamer en bied slaapplek vir…

Jy is die koffie vlek op my wit sondag rok; 'n konstante herinnering van hoe bittersoet die lewe kan wees. Quotes To Live By, Me Quotes, Qoutes, Afrikaanse Quotes, Felt Hearts, Word Porn, True Words, Music Quotes, It Hurts

Jy is die koffie vlek op my wit sondag rok; 'n konstante herinnering van hoe bittersoet die lewe kan wees. ~ #afrikaans #suidafrika #afrikaansquotes

DJ Opperman #afrikaans #gedigte #nederlands #segoed #dutch #suidafrika Afrikaans Language, Library Quotes, Afrikaanse Quotes, Be Yourself Quotes, Beautiful Words, Qoutes, Dj, Poems, Lyrics

DJ Opperman #afrikaans #gedigte #nederlands #segoed #dutch #suidafrika

 en alles wat mooi is. Wall Quotes, Me Quotes, Godly Quotes, Afrikaanse Quotes, Special Words, Inspirational Thoughts, Family Quotes, Wise Words, Quotes To Live By

'n Tuiste is waar liefde woon, herinneringe gemaak word, vriende en familie altyd welkom is en vrolikheid nooit op hou nie.