resepte

Collection by Flo Robbertze

7 
Pins
Maklike Frikkadelle   Ek het hierdie resep by 'n kollega gekry.  Lekkerste frikkadelle wat ek nog ge-eet het.   Bestanddele: 1kg Maalvleis 1 koppie oats 2 tamaties, geskil en fyn gesny 1 ui gerasper 2 eetlepels tamatiesous 2 eetlepel...

Bak en Brou: Lekker Maklike Resepte

Maklike Frikkadelle Ek het hierdie resep by 'n kollega gekry. Lekkerste frikkadelle wat ek nog ge-eet het. Bestanddele: 1kg Maalvleis 1 koppie oats 2 tamaties, geskil en fyn gesny 1 ui gerasper 2 eetlepels tamatiesous 2 eetlepel...

Mieliepap in die oond: heerlik saam met braaivleis

Mieliepap in die oond

Bygereg saam met die naweek se braai Mieliepap in die oond Deur: Heleen Meyer ’n Ongelooflike maklike gereg om met wors of braaivleis voor te sit. Ek het ’n soortgelyke gereg by ’n vriendin, Judy Heyns, geëet en toe hierdie weergawe gemaak. Selfs dié wat nie eintlik dink mieliepap behoort saam met braaivleis geëet te word nie, geniet dit. Bestanddele 360 g (750 ml) growwe mieliemeel 250 ml (1 k) melk 500 ml (2 k) water 60 ml (¼ k)olyfolie 2 x 410 g-blikke suikermielies sout en varsgemaalde…

Frikkadel – Skorsies | Boerekos – Kook met Nostalgie

Frikkadel – Skorsies – Boerekos – Kook met Nostalgie

2 gunstelinge in 1, kyk nou net so frikkadel ! (genoeg vir 6 porsies) 3 lekker groot skorsies, gehalveer en ontpit. Maak ‘n mooi diep holte met eetlepel in elke skorsie Frikkadelle: 500 g maa…

Melkkos •1 liter vars melk •1½ teelepel botter •Halwe koppie suiker •Een koppie koekmeel •1 teelepel sout (na smaak) Bruinsuiker

Melksnysels / SAGO MELKKOS / MACARONI MELKKOS / Kondensmelk Melkkos / Mikrogolf-melkkos / Melkkos

Melkkos •1 liter vars melk •1½ teelepel botter •Halwe koppie suiker •Een koppie koekmeel •1 teelepel sout (na smaak) Bruinsuiker •2 eetlepels kaneel vir elke koppie strooisuiker Metode Gooi jou melk in 'n pot en laat kook en gooi dan die botter by. Meng droë bestanddele saam. Gooi bietjies bietjies van die kokende melk by die droë bestandele terwyl jy roer, todat dit soos koek deeg lyk, en dan gooi jy weer alles terug in die pot. Hou aan roer totdat dit lyk soos Melkkos. Bedien saam met…