eenbakkos

Collection by Flippie

21 
Pins
Grenadellatert met vyf bestanddele

Grenadellatert met vyf bestanddele

Goedkoop en gou klaar. Onthou om die ingedampte melk die vorige aand in die yskas te sit – dit moet yskoud wees, anders sal dit nie styf klits nie.

Pampoenpoffertjies met karamelstroop

Pampoenpoffertjies met karamelstroop

Dié poffertjies is die gewone pampoenkoekie se wulpse niggie. Goudbruin, soet en stroperig. Groente was nog nooit so lekker nie!

When I first arrived in South Africa I was completely unprepared for the local obsession with rusks. To my mind, and to most non-South Africans, a rusk is a dry, hard baby biscuit, designed to aid …

Gerry’s Homemade Rusks

When I first arrived in South Africa I was completely unprepared for the local obsession with rusks. To my mind, and to most non-South Africans, a rusk is a dry, hard baby biscuit, designed to aid …

Mietha Klaaste se souttert

Mietha Klaaste se souttert

Niël Stemmet deel Mietha Klaaste se stories en resepte; die kos waarop hy grootgemaak is.

KOM ONS BAK – die lekkerste karringmelkbeskuit ooit !! 1 kg bruismeel 5 ml bakpoeier 5 ml sout 5–10 ml anyssaad (opsioneel) 200 g (250 ml) suiker (of tot 300 g vir diegene wat beskuit nogal s…

Die lekkerste karringmelkbeskuit – Boerekos – Kook met Nostalgie

KOM ONS BAK – die lekkerste karringmelkbeskuit ooit !! 1 kg bruismeel 5 ml bakpoeier 5 ml sout 5–10 ml anyssaad (opsioneel) 200 g (250 ml) suiker (of tot 300 g vir diegene wat beskuit nogal s…

Maklike Tertjiedeeg

Maklike Tertjiedeeg (tertjies) - Food Lovers Recipes

Bestanddele: 2 k koekmeel ½ t kremetart ¼ t sout 250 g harde botter Sodawater (genoeg om ‘n deeg mee te vorm) Metode: Meng koekmeel, kremetart en sout. Vryf die harde botter in met jou vingerpunte tot lyk soos growwe mieliemeel. Maak aan met sodawater. Plaas rukkie in yskas. Rol uit en gebruik vir konfyt …

Pampoenkoekies Foto: smulweb.nl

Resep: Pampoenkoekies | Maroela Media

Die maklikste resep vir die heerlikste pampoenkoekies - 'n groot gunsteling!

The Impossible Pie - An Old South African recipe.....

The Impossible Pie - An Old South African recipe.....

The Impossible Pie - An Old South African recipe.....

Hierdie resep vir beskuit is net reg vir wanneer daar nie tyd vir ontbyt is nie of laatmiddag as die hongerpyne knaag. • ongeveer 60 beskuite BESTANDDELE 500 g (1 blok) botter 500 ml (2 k) ligte bruinsuiker 500 ml (2 k) karringmelk 3 ekstragroot eiers 1 kg (7 k) bruismeel 15 ml (1 e) bakpoeier 5 ml (1 t) sout 300 g (1 boks) of 5 k Special K (met rooi bessies) 750 ml (3 k) semels 60 ml (4 e) sonneblomsaad 100 g (1 pakkie) pekanneute, grofgekap 125 ml (½ k) gedroogde bosbessies (cranberries) •…

Ontbytbeskuit

Maklike beskuit

Maklike beskuit

Goeie botter en die grootte van die bak is belangrik. (Die bak kan effens kleiner wees, maar verkieslik nie groter as die een in die resep nie.)

VINNIGE EN MAKLIKE BESKUIT

VINNIGE EN MAKLIKE BESKUIT - Food Lovers Recipes

500g botter500ml suiker500ml karringmelk9 k koekmeel5ml sout60ml bakpoeier4 eiersMetode:Stel oond op 180 *C1. Smelt botter en roer suiker daarby2. Roer karringmelk by bottermengsel en hou eenkant3. Sif koekmeel, bakpoeier en sout saam4. Klits eiers goed en roer by karringmelk mengsel. Voeg by koekmeel en roer tot goed gemeng is.5. Rol deeg in bolletjies en pak […]

Eenbak geregte

Eenbak geregte

EENPOT MAALVLEISGEREG MET CHAKALAKA EN BUTTERNUT Braai 2 uie gekap saam met 500gr maalvleis, sout en peper tot gaar in ‘n lekker groot. Gooi by : 1 blikkie Chakalaka met butternut/of chakalaka met …