Mayson Oefen Werk

Collection by Salomie Fisher • Last updated 8 weeks ago

9 
Pins
Salomie Fisher
Taalvaardigheid 4
Preschool Cutting PracticeHomeschool Preschool CurriculumAlphabet For KidsPreschool Learning Activities

Baby & Toddler (0-2 years) | Parent24

Your baby has arrived. Get baby advice on everything from newborns, baby routine, sleep, breastfeeding, starting solids, milestones, games, development & more.

Soos belowe, hier volg die res van die Alfabet stadig maar seker. Laat my weet hoe werk die nuwe formaat, ek het meer gehou daarvan dat hierdie blaadjies lyne en stippellyne aandui vir die verskille tussen Hoofletters en kleinletters sodat alles van grondfase af reg aangeleer word. Onthou, die skryfblaadjie is nie geskik vir kleuters … … Continue reading →

Afrikaanse Alfabet E Werksblad en Kleimat • KraftiMama

Soos belowe, hier volg die res van die Alfabet stadig maar seker. Laat my weet hoe werk die nuwe formaat, ek het meer gehou daarvan dat hierdie blaadjies lyne en stippellyne aandui vir die verskille tussen Hoofletters en kleinletters sodat alles van grondfase af reg aangeleer word. Onthou, die skryfblaadjie is nie geskik vir kleuters […]

Getalnamesyfers oefen

Drukbare bladsye (printables)

Ek het begin om dokumente by die gewone skrywes in te voeg (soos die een met sigwoorde). As jy na die “search”-blokkie (sien regs bokant die lysie skakels) gaan, behoort jy verskillend…

KraftiMama Free Printables, C D werksblaaie

Afrikaans Alfabet C en D werksblaaie • KraftiMama

Hiermee volg die werksblaaie C en D, die opvolg op A en B. Geniet jy hierdie afdrukke wat verniet is? Om dit verniet te hou maak ek staat op verkeer na hierdie blaaie, so as jy dit graag aflaai, deel dit asb op sosiale media. Dankie by voorbaat! Kliek op die prentjies om af te […]

Leer Alfabet, Afrikaans, B
Preschool Learning ActivitiesPreschool WorksheetsAlphabet For KidsKids EducationTwins

Afrikaans Alfabet A en B werkskaarte • KraftiMama

Sorry folks, unless you want to teach your kids the Alphabet in Afrikaans, this one’s not for you. I’ll do the English alphabet some time or another, just bear with me OK! So hierdie een is spesiaal vir ons Afrikaners, yay! Ek het oral gesoek vir Afrikaanse uitdrukke en dit is moeilik bekombaar as jy […]

KraftiMama Free Printables, C D werksblaaie
Preschool Learning ActivitiesPreschool WorksheetsAlphabet For KidsBlock LetteringAfrikaans

Afrikaans Alfabet C en D werksblaaie • KraftiMama

Hiermee volg die werksblaaie C en D, die opvolg op A en B. Geniet jy hierdie afdrukke wat verniet is? Om dit verniet te hou maak ek staat op verkeer na hierdie blaaie, so as jy dit graag aflaai, deel dit asb op sosiale media. Dankie by voorbaat! Kliek op die prentjies om af te […]

Leer Alfabet, Afrikaans, A
Preschool Learning ActivitiesWorksheets For KidsAlphabet Kindergarten

Afrikaans Alfabet A en B werkskaarte • KraftiMama

Sorry folks, unless you want to teach your kids the Alphabet in Afrikaans, this one’s not for you. I’ll do the English alphabet some time or another, just bear with me OK! So hierdie een is spesiaal vir ons Afrikaners, yay! Ek het oral gesoek vir Afrikaanse uitdrukke en dit is moeilik bekombaar as jy […]

Hierdie pakket het aanvangstake vir jong (nuwe) lesers en sluit ook die Ouditiewe Persepsie take in.  Dit is ongeveer 50 A4-bladsye altesaam.  Gebruik dit in kombinasie met skrywes soos "abc skryf, abc uitspraak, klanke, skrif..." op my blog.  Benodig die hulp van 'n volwassene - ideaal vir bekendstelling, hersiening of intervensie.
Future JobsLetter Activities

Klanke vir die Jongspan Pakket

Christmas EcardsEtsy ChristmasCorporate Christmas Cards

Business Christmas Cards and Corporate Holiday Greetings - Christmas Celebration - All about Christmas

Enjoy our collection of business Christmas cards with corporate Christmas messages. Below, we crafted business Christmas greeting cards to send out.