Bekendes

Collection by Finesse Voelgoed Tydskrif

39 
Pins
 • 
701 
Followers
Finesse Voelgoed Tydskrif
Gretha Wiid: Salf jou geliefdes

YouTube

Enjoy the videos and music you love, upload original content, and share it all with friends, family, and the world on YouTube.

Donnalee Roberts

Donnalee Roberts deel haar trampolien spring oefeninge - Voelgoed

Met ’n besige program en geen tyd vir die gimnasium nie, trek Donnalee gereeld haar trampolien onder die bed uit en spring. Met ’n besige program en geen tyd vir die gimnasium nie, trek Donnalee gereeld haar trampolien onder die bed uit en spring. My trampolien is al jare lank my beste vriend vir oefening. …

Rian van Heerden

Hoe God my vrae antwoord oor groot lewenskeuses

“God was nog altyd ’n realiteit in ons huis, maar tog moes ek Hom self leer keer.”

Gretha Wiid: Salf jou geliefdes | Voelgoed

HUWELIK kenner Archives - Voelgoed

Vroue wil graag hê hulle mans moet voortdurend bou aan ’n verhouding met die kinders. Baie pa’s wil, maar weet eenvoudig nie hoe nie.

Cheree en Wynand Strydom

Bekendes se oulike stokperdjies - Voelgoed

Izak en Mericke en Cheree en Wynand wys vir ons hul stokperdjies. Izak en Mericke Davel Een van ons belangrikste dinge in ons huwelik is saam werk. Ons vind baie genot uit saam tuin maak en huis mooi maak. Ek sal ʼn naweek weg wees vir shows en as ek by die huis kom het …

Lika Berning, Opgewonde oor nuwe fliek, French ToAst.

Tuis - Voelgoed

Lika word April 2015 op die silwerskerm gesien. Hier praat sy oor die nuwe fliek French ToAst.French ToAst se lokprent:Lees ook: Wat my pa se foute my geleer het

Leading Lady, Katie McGrath

Katie McGrath oor Leading Lady - Voelgoed

Presies een maand tot Leading Lady in teaters open. Katie vertel hoe dit was om saam met Brümilda te werk. Hiér is hoekom jy die fliek moet gaan kyk: Lees ook: Brümilda se transformasie Trek jou dagbeplanner nader, want Leading Lady open 28 November in Teaters.

Die flooze, Sorina Erasmus, haar babaseuntjie

Vind só jou eie manier van ma-wees

Daar is soveel wat niemand vir jou vertel voor jy mamma word nie. Wat mis en geniet Sorina die meeste?Sorina se kosbaarste bykomstigheid is nie meer haar Flooze-leerbaadjie nie. Deesdae spog sy met ’n splinternuwe babaseuntjie. Braam is amper agt maande oud en hou sy ma behoorlik op haar tone.

Sarahann Doherty se babakamer

Sarahann Doherty se babakamer - Voelgoed

Sarahann wys vir ons haar gunsteling goed in Leroux se klein koninkryk. My seuntjie moet soms medisyne vir sy longetjies drink. Hierdie twee gedroggies met hul vrolike gesiggies help my baie om daardie nare goed by sy mondjie in en by sy keeltjie af te kry. Dankie, ouens! Leroux se gunsteling kombersie, die enetjie waarna …

Tuis - Voelgoed

Jonathan Boynton-Lee bewys dat harde werk en deursettingsvermoë jou beslis ʼn wenner kan maak.Jonathan en sy dansmaat, Haley Bennett-Freidin, is Vrydagaand as Strictly Come Dancing se wenners gekroon. “Ma en Pa, ek is lief vir julle, dit is vir julle. En hierdie trofee behoort aan Hayley” Het die Top Billing-aanbieder gesê.Foto van Vrydagaand se vertoning:

Dunay Darren

Dunay Darren se wens vir haar kind - Voelgoed

Met hulle baba op pad, verlang Dunay baie na haar pa. Die één foto wat sy nooit sal kan neem nie… Ek het die gelukkigste kinderjare beleef! En dis iets wat ek ook graag vir my eie kinders wil gee. ’n Pa en ma wat regtig dáár is… Dis seker hoekom ek met ’n man …

Willie Joubert, Natasha Joubert, tweeling, kinders

’n Herfsblaar en ’n winterblom

Daar was eendag twee dogtertjies in die hemel. Die Here kon nie besluit watter een dit moes wees nie. Uiteindelik het Hy besluit dat albei so spesiaal was dat Hy altwee aan ons sou toevertrou. Een blond en een donker.

Brumilda van rensburg, leading lady, leading ladies in Brumilda se lewe

Die leading ladies in Brϋmilda se lewe

Brϋmilda stel ons voor aan die vroue in haar lewe saam met wie sy herinneringe geskep het.Hier is Brϋmilda saam met haar twee susters.Foto: Fredrika, Brϋmilda en NancySy word ook vanjaar in die nuwe fliek leading lady gesien en hier vertel Katie McGrath hoe wonderlik dit was om saam met haar te werk:

Karlien van Jaarsveld pronk op ons voorblad

Karlien pronk op ons voorblad

Karlien van Jaarsveld is hierdie maand op ons voorblad. Loer ʼn bietjie agter die skerms na haar fotosessie. “Ek is alles behalwe perfek” bieg karlienKarlien van Jaarsveld het as ’…

hennie smit

Tuis - Voelgoed

Frans Swart, Hennie se kollega en goeie vriend het onlangs slegte nuus op Facebook gedeel. Hennie Smit is werklik baie siek. Hy is twee weke gelede in die hospitaal opgeneem met dubbele longontsteking en 'n rib wat gebreek is a.g.v. die hoes. Intussen het daar allerhande komplikasie ingetree. Hy is tans in ICU. Ek wil graag 'n beroep op ons almal doen om daadwerklik en ernstig vir Hennie te bid. Kom ons bid en glo dat Hy die genesingswerk sal doen en ons liewe Hennie vir ons sal teruggee…

chad le clos

“Nasionaliseer die Reserwebank”

Die ANC het besluit om wel later vanjaar die kwessie van die nasionalisering van die Reserwebank te debatteer.