Souttert

Collection by Fien van Tonder • Last updated 4 weeks ago

31 
Pins
 • 
11 
Followers
Korslose souttert

Korslose souttert

As jou tyd min en jou huismense honger is, is hierdie resep net die ding!

Souttert met biltong en cheddarkaas

Souttert met biltong en cheddarkaas

SARIE

Lip lekker Souttert – Boerekos – Kook met Nostalgie

Kors 250 ml koekmeel 5 ml bakpoeier 5 ml sout sowat 65 g margarien of botter Maak deeg aan en voer tertbak daarmee uit Vulsel 250 g ontbytspek, gesnipper en gebraai 250 g ham 250 ml kaas, gerasper …

TANNIE SARIE SE SOUTTERT

TANNIE SARIE SE SOUTTERT http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/02/tannie-sarie-se-souttert.html Juan Reynecke Souttert – Tannie Sarie Labuschagne 3 Snye Witbrood gekrummel 500ml Melk 125gr Spek – Gesny en gebraai 400gr Viennas – in stukkies gesny 4 Eiers 1ml Droe Mosterd 3ml Sout Peper 150gr Cheddar kaas gerasper Paprika Metode: Verhit oond tot 180 grade Week brood in melk en laat staan vir 3 minute. Druk fyn en voeg spek en worsies by. Klits eiers, mostert, sout en peper…

Korslose souttert

Korslose souttert

As jou tyd min en jou huismense honger is, is hierdie resep net die ding!

TANNIE SARIE SE SOUTTERT

TANNIE SARIE SE SOUTTERT http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/02/tannie-sarie-se-souttert.html Juan Reynecke Souttert – Tannie Sarie Labuschagne 3 Snye Witbrood gekrummel 500ml Melk 125gr Spek – Gesny en gebraai 400gr Viennas – in stukkies gesny 4 Eiers 1ml Droe Mosterd 3ml Sout Peper 150gr Cheddar kaas gerasper Paprika Metode: Verhit oond tot 180 grade Week brood in melk en laat staan vir 3 minute. Druk fyn en voeg spek en worsies by. Klits eiers, mostert, sout en peper…

SONSKYN ONTBYTPAN

Sonskyn-Ontbytpan BESTANDDELE 2 kop kaas gerasper 2 kop mozzarella kaas gerasper 2 el botter 1 pakkie sampioene, fyn opgesny klein uitjie - fyn opgekap 1 medium soet rooi rissie in klien blokkies opgekap 2 kop vol opgesnyde ham 6 eiers 2 kop melk 1/2 kop koekmeel 1 tl vars pietersielie sout na smaak swart gemaalde peper na smaak Voorverhit oond na 180 C Meng saam cheddar & mozzarella in mengbak, gooi nou 3 koppies van die kaas in jou gesmeerde oondbak se bodem. Smelt botter oor medium hitte…