Sout Tert

Collection by Fien van Tonder • Last updated 9 days ago

27 
Pins
 • 
14 
Followers
  Quiche Recipes, Tart Recipes, Beef Recipes, Appetizer Recipes, South African Dishes, South African Recipes, Fun Baking Recipes, Cooking Recipes, Kos

Korslose Souttert  Spesiaal ontwerp vir die Gecko Pizza oondjie - Lekker Kampplekke

Pizza Resepte bly maar die koning van kampeerdisse, almal kan vir ure lekker gesellig om die pizzamaker sit Hier is ‘n paar LekkeR pizza resepte.

 die kos waarop hy grootgemaak is. South African Dishes, South African Recipes, Ethnic Recipes, Quiche Recipes, Tart Recipes, Cooking Recipes, Oven Recipes, Meal Recipes, Yummy Recipes

Mietha Klaaste se souttert

Niël Stemmet deel Mietha Klaaste se stories en resepte; die kos waarop hy grootgemaak is.

Crustless Savory Tart Ingredients: 3 Slices white bread crumbled 500 ml Milk 125 g bacon pieces (fried) 400 g viennas chopped 4 Eggs 1 ml dry. Quiche Recipes, Tart Recipes, Cookbook Recipes, Cooking Recipes, Savoury Recipes, Cooking Ideas, Food Ideas, South African Dishes, South African Recipes

TANNIE SARIE SE SOUTTERT

TANNIE SARIE SE SOUTTERT http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/02/tannie-sarie-se-souttert.html Juan Reynecke Souttert – Tannie Sarie Labuschagne 3 Snye Witbrood gekrummel 500ml Melk 125gr Spek – Gesny en gebraai 400gr Viennas – in stukkies gesny 4 Eiers 1ml Droe Mosterd 3ml Sout Peper 150gr Cheddar kaas gerasper Paprika Metode: Verhit oond tot 180 grade Week brood in melk en laat staan vir 3 minute. Druk fyn en voeg spek en worsies by. Klits eiers, mostert, sout en peper…

VINNIGE VRYDAG VIS -alles in een bak - Marinda Kook Fish Recipes, Seafood Recipes, Snack Recipes, Yummy Recipes, Cheap Easy Meals, South African Recipes, Hand Pies, Onion Soup, Fish Dishes

VINNIGE VRYDAG VIS -alles in een bak - Marinda Kook

By ons was Vrydae altyd visdae. Ek het stokvis (hake) vir die gereg gebruik maar jy kan enige ferm witvis gebruik. En ja, ek het n soppoeier gebruik. ( die kossnobs gril mos vir soppoeier). Die geheim van die gereg Continue reading VINNIGE VRYDAG VIS -alles in een bak→

BESTANDDELE: 2 koppies Melk (ongeveer) Klein stukkie botter 1 dik sny brood (geweek in van die melk) Groot eetlepel bruismeel 1 pakkie spek, fyngesnipper 1 blikkie bully beef 1 blikkie weense worsi. Milk Recipes, Light Recipes, Cooking Recipes, Oven Chicken Recipes, Dutch Oven Recipes, African Dessert, Salted Caramel Fudge, Salted Caramels, Savory Tart

KORSLOSE SOUTTERT

BESTANDDELE: 2 koppies Melk (ongeveer) Klein stukkie botter 1 dik sny brood (geweek in van die melk) Groot eetlepel bruismeel 1 pakkie spek, fyngesnipper 1 blikkie bully beef 1 blikkie weense worsi…