Mielie pap in di oond

Collection by Fien van Tonder

9 
Pins
 • 
12 
Followers
Mieliepap in die oond: heerlik saam met braaivleis

Mieliepap in die oond

Bygereg saam met die naweek se braai Mieliepap in die oond Deur: Heleen Meyer ’n Ongelooflike maklike gereg om met wors of braaivleis voor te sit. Ek het ’n soortgelyke gereg by ’n vriendin, Judy Heyns, geëet en toe hierdie weergawe gemaak. Selfs dié wat nie eintlik dink mieliepap behoort saam met braaivleis geëet te word nie, geniet dit. Bestanddele 360 g (750 ml) growwe mieliemeel 250 ml (1 k) melk 500 ml (2 k) water 60 ml (¼ k)olyfolie 2 x 410 g-blikke suikermielies sout en varsgemaalde…

Gebakte mieliepapmuffins

Gebakte mieliepapmuffins

Die muffins is ’n blink plan as jy oorskietpap het. Saam met ’n lekker smoor is dit ’n maaltyd op sy eie. Of as jy hou van min moeite, dan druk jy hierdie outjies in die oond net voor die potjie klaar is.

Uit die Huisgenoot kombuis: Mieliemeel-en-kaas-muffins

Mieliemeel-en-kaas-muffins

Leatitia Hietbrink van Pretoria noem haarself die koningin van oorskietkos.

Mielie-pap Muffins

Mielie-pap Muffins

Lekker saam met braaivleis!

Argieffoto Foto: freerecipehub.blogspot.com

paptert freerecipehub | Maroela Media

Argieffoto Foto: freerecipehub.blogspot.com