1 blikkie tamatie en uiesmoor 750 g maalvleis 100 ml oats 150 ml melk 25 ml asyn 25 ml Worcestersous Sout en Peper na smaak 1 pakkie soppoeier (ek het brown onion gebruik) 500 ml water Voorverhit die oond tot 180* C Meng maalvleis, tamatie en uiesmoor, oats, melk en asyn met ‘n tweetandvurk (moenie …