Afrikaans

Collection by Ac Viljoen

117 
Pins
 • 
7 
Followers
Quick and Easy Deep Fried Fritters (South African Vetkoekies) - Alta De Lange Vermaak - African Food South African Dishes, South African Recipes, Ethnic Recipes, Kos, Churros, Ma Baker, Snack Recipes, Cooking Recipes, Bread Recipes

KITS-VETKOEK Meng 2 kop Bruismeel en 1 t sout met 300 ml louwarm melk tot sagte deeg wat van lepel val. Verhit plat pan met vlak olie tot medium warm. Skep lepels vol in olie en bak op medium hitte tot goudbruin alkant en gaar. Dreineer olie op kombuispapier. **Bedien dadelik warm met stroop.♫ Indien jy nie bruismeel het nie – 2 kop meel en 15ml bakpoeier gemeng.

Sysagte skons…julle, this is to die for! Bruismeel, room, n blikkie Sprite (NIE sprite zero), knippie sout. Meng room met n vurk in by meel en daarna sny sprite in by meelmengse… South African Dishes, South African Recipes, Ethnic Recipes, Kos, Ma Baker, Good Food, Yummy Food, Healthy Food, Sprite Zero

Sysagte skons – Boerekos – Kook met Nostalgie

Sysagte skons…julle, this is to die for! 500gr Bruismeel, 250ml room, een blikkie Sprite (NIE sprite zero), knippie sout. Meng room met n vurk in by meel en daarna sny sprite in by meelmengsel. Bak @ 180 vir 30min of tot goudbruin, sommer I muffin pannetjies, lewer ongeveer 24. Baie baie maklik en heerlik!!! **opsioneel, spinkel met gerasperde kaas voor jy in oond druk

Dié patatgereg lok altyd ’n gesprek uit as sy dit voorsit. Niemand kan glo dat dié nederige ou soetpatat so lekker kan wees nie, sê Nina Timm. Braai Recipes, My Recipes, Dessert Recipes, Cooking Recipes, Favorite Recipes, Recipies, Appetiser Recipes, Desserts, Tuna Recipes

Watertandlekker patats

Dié patatgereg lok altyd ’n gesprek uit as sy dit voorsit. Niemand kan glo dat dié nederige ou soetpatat so lekker kan wees nie, sê Nina Timm.

TOEBROODJIESMEER 6 geelwortels 2 groen soetrissies 1 rooi soetrissie 3 uie 1 Engelse komkommer 750 ml wit asyn South African Dishes, South African Recipes, Kos, Ma Baker, Great Recipes, Favorite Recipes, Homemade Sandwich, Sandwich Spread, Good Food

Homemade Sandwich Spread 6 geelwortels,2 groen soetrissies,1 rooi soetrissie,3 uie,1 komkommer,750ml wit asyn,750ml mayonnaise,12,5ml suiker,sout en peper na smaak. Rasper geelwortels. Kap groente baie fyn &plaas in vlekvrye staalbak. Asyn oor groente & laat oornag staan. Dreineer goed & druk droog. Voeg mayonnaise, suiker, en sout & peper na smaak by groentemengsel & meng goed. Skep in droë, gesteriliseerde flesse en verseël dadelik. Bêre in yskas (Pinner-of fries)

3 Guys and a Thrifty Girl: Pap & Mince Lasagne Braai Recipes, Mince Recipes, Beef Recipes, Cooking Recipes, Yummy Recipes, Mince Dishes, Oven Dishes, South African Dishes, South African Recipes

3 Guys and a Thrifty Girl

A blog for Me...... so I have somewhere to put down idea's, inspiration and whatever else grabs my fancy. I don't use measuring cups or fancy equipment, I use imagination mostly. I am not a chef just a happy-go-lucky home cook for 3 fussy guys.

3 Guys and a Thrifty Girl: Pap & Mince Lasagne Braai Recipes, Mince Recipes, Beef Recipes, Cooking Recipes, Yummy Recipes, Mince Dishes, Oven Dishes, South African Dishes, South African Recipes

3 Guys and a Thrifty Girl

A blog for Me...... so I have somewhere to put down idea's, inspiration and whatever else grabs my fancy. I don't use measuring cups or fancy equipment, I use imagination mostly. I am not a chef just a happy-go-lucky home cook for 3 fussy guys.

Search Results for “braai bygeregte warm” – Kreatiewe Kos Idees Braai Recipes, Cooking Recipes, Healthy Recipes, Yummy Recipes, Spinach Recipes, Vegetable Recipes, Veggie Meals, Vegetable Sides, Veggie Dishes

SPINASIE TERT BRAAI BYGEREG

SPINASIE TERT BRAAI BYGEREG http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2015/05/spinasie-tert-braai-bygereg.html Die is genoeg vir 6 na 7 mense as jy ander bykosse het. Gebruik so 20cm deursnit bak Bestanddele: 1 of 2 bossies (pakke) spinasie – ligweg opge...kap (of jy 1 of 2 gebruik, jy hoef nie die bestandele onder aan te pas nie) 5 stukkies repe spek (opgekap) 5 sampioene (opgekap) 1 groot ui (opgekap) Metode: Gooi alle bogenoemde in pot en kook so 15 minute – dreineer en hou…

Potato and spinach bake Veg Dishes, Potato Dishes, Savoury Dishes, Vegetable Dishes, Food Dishes, Savoury Tarts, Side Dishes, Braai Recipes, Vegetable Recipes

Aartappel-en-spinasie-gebak

Hierdie twee groentes loop saam soos brood en konfyt. Probeer dié lekker aartappel-en-spinasie-gebak

Daar is min dinge so lekker soos koffie en beskuit vroeg in die oggend. Kos, Buttermilk Rusks, Rusk Recipe, Ma Baker, All Bran, South African Recipes, Muesli, Sweet Recipes, Healthy Recipes

[Resep] Muesli-en-karringmelkbeskuit | Maroela Media

Daar is min dinge so lekker soos koffie en beskuit vroeg in die oggend.

 1 kg koekmeel 280 ml kookwater 1 el sout 500 g blok regte botter, sny kwart van die blok af en sit in vrieskas om te vries 2 eiers… Pastry Recipes, Tart Recipes, Baking Recipes, Cookie Recipes, Bread Recipes, South African Dishes, South African Recipes, Kos, Ma Baker

Tuisgemaakte Pastei Kors – Boerekos – Kook met Nostalgie

Elke kombuis behoort die resep byderhand hou, flopvrye tuisgebak . 1 kg koekmeel 280 ml kookwater 1 el sout 500 g blok regte botter, sny kwart van die blok af en sit in vrieskas om te vries 2 eiers geklits met bietjie water Voorverhit oond na 180 C In ‘n lekker groot mengbak, sny res van die botter in blokkies, giet kookwater oor Laat staan tot botter gesmelt en water louwarm is Voeg nou koekmeel en sout by Meng goed deur tot deeg vorm en knie die deeg goed deur vir minuut of twee Maak ‘n…

Die heel heel beste aartappels in die skil ooit! Baie min moeite, wees net geduldig dit is die wag werd. Veg Dishes, Potato Dishes, Savoury Dishes, Vegetable Dishes, Potato Recipes, Vegetable Recipes, Side Dishes, Savoury Recipes, Braai Recipes

Heel suurroomaartappels

Die heel heel beste aartappels in die skil ooit! Baie min moeite, wees net geduldig dit is die wag werd.

GEBAKTE GROENTEBONE-GEREG (Lekker resepte vir die jongergeslag) 2 x groenboontjies 50 ml olie 2 ml sout en knippie peper 125 ml suurroom broodkrummels 125 ml gerasperde kaas Metode: Ver… Veg Dishes, Vegetable Side Dishes, Vegetable Recipes, Vegetarian Recipes, Cooking Recipes, Veggie Meals, How To Cook Greens, Cooking Green Beans, Kos

niknaks boontjies – Kreatiewe Kos Idees

Posts about niknaks boontjies written by kreatiewekosidees

SPUR STYL UIE RINGE - 1 groot ui 2 kop koekmeel 1 tl bakpoeier ½ tl peper bietjie sout 250 ml melk *diep breë pan of pot, jy wil nie uie opmekaar laat hoop nie *kookolie vir diep braai *lekker groot bak met deksel wat g…onion rings Braai Recipes, Vegetable Recipes, Cooking Recipes, Sausage Recipes, South African Dishes, South African Recipes, South African Braai, Africa Recipes, Kos

My “Spur style” Uieringe – Boerekos – Kook met Nostalgie

1 groot ui 2 kop koekmeel 1 tl bakpoeier ½ tl peper bietjie sout 250 ml melk *diep breë pan of pot, jy wil nie uie opmekaar laat hoop nie *kookolie vir diep braai *lekker groot bak met deksel wat g…