My dogter, my beste vriendin. Sinead Mams lief jou ontelbaar baie
Elke begin het 'n einde... Maar elke einde het 'n nuwe begin
'n vriendin is *vitamine vir die siel *minerale vir troos *koolhidrate vir daai dae wat jy 'n hupstoot nodig het.. *'n pleister vir 'n nerfaf gemoed & * ' n pynpilletjie as jou hart seer is... dankie vriendin dat jy gereeld my noodhulp kassie volmaak
Jy is een van die mooiste mense wat ek ken.. Jy het die mooiste hart.. Jy weet net wanneer ek 'n skouer nodig het, wanneer ek 'n drukkie nodig het.. Jy laat my weer aan myself glo selfs wanneer ek nie gedink het dis moontlik nie.. Jy is 'n Engel.. Jy is my vriendin