Suid Afrika Resepte

Collection by Farida Yang

8 
Pins
Farida Yang
Crunchies – Traditional South African Oatmeal Cookie Bars | OrnaBakes

Crunchies — Traditional South African Oatmeal Cookie Bars

Crunchy, chewy, toasted-oat-and-coconut squares of goodnessMakes about 48 2-inch bars or 56 smaller bars

Boontjiesop met beesskenkel

Boontjiesop met beesskenkel

Vir my hoef daar net ’n effense byt in die lug te wees vir ’n verskoning om sop te maak. Hierdie dik, vullende boontjiesop is propvol proteïene en smaak en dit pas heerlik by vars brood en sout plaasbotter.

'n Lekker southappie vir teetyd.

Resep: Micheal se soutigheid | Maroela Media

'n Lekker southappie vir teetyd.

Koolbredie

Koolbredie

Daar is twee geheime wanneer jy koolbredie maak: Die kool moet in kookwater lê en die vleis moet baie bruin gebraai word. Hoe bruiner die vleis, hoe bruiner is die kool.