Hier is 'n lys van 16 heel beste souttert resepte . Maklike korslose resepte met maalvleis, tuna, biltong en dan die basiese resep. LEES MEER...

Die enigste pannekoek resep wat jy nodig het. Flop nooit en is nooit rubber nie, selfs as dit koud is. Pannekoek 4 k meel 4 eiers 5 k water ½ t sout 4 t bakpoeier ½ k olie Meng alles baie goed saam en bak, die geheim is om die bakpoeier laaste by te gooi en goed te meng.

PANCAKE PARTY: Grab the cinnamon and sugar, slice a lemon and start flipping pancakes in honour of Pancake Day. Ina Paarman's batter recipe is foolproof!  #dailydish #picknpay #freshliving #pancake

Viskoekies. Waarskuwing – hierdie gaan beslis een van daardie gesogte “kan ons dit asseblief weer kry”-resepte word.

Pynappel yskastert PYNAPPEL YSKASTERT  Kors:  1 Pakkie tennisbeskuitjies (fyngedruk)  100gr botter (gesmelt)  Meng bogenoemde en druk vas in ‘n tertpan.  Plaas in yskas terwyl jy die vulsel maak  Vulsel:  1 Blikkie kondensmelk  125ml (1/2 kop suurlemoensap)  1 (400gr) blikkie “crushed” pynappel (dreineer goed)  300ml room (styfgeklits)  Meng die kondensmelk en pynappel. Voeg die suurlemoensap by  Vou die room in  Gooi oor tertkors en versier met stukkies fyn tennisbeskuitjies  Sit in die…

Pinterest • The world’s catalogue of ideas
Search