Adorable tree - so easy to do with an umbrella!

The Chicka Chicka Boom Boom Tree is made from a carpet roll (free from local carpet store) tube wrapped in brown butcher paper, stuck in a Christmas tree stand. The top is an umbrella covered with green leaves.

Although this website isn't in English, it does have some great letter printables!

Although this website isn't in English, it does have some great letter printables!

Kids Education, Alphabet Letters, Toddler Learning Activities, Homeschooling, Preschool, Abc, Mouth, For Study, Special Education

Hierdie pakket verskaf omvattende sigwoord-oefeninge vir Graad 1, kwartaal 1-4. Daar is 21 werkkaarte asook 'n stel van 6 flitskaarte vir 12 sigwoorde. Huiswerkkaarte is ingesluit. Ideaal vir aanvangslesers, sukkelende lesers asook daardie vroe klaarmakers!

Afrikaanse Sigwoorde Graad 1 Stel 1 Werkkaarte & Flitskaarte

Hierdie pakket verskaf omvattende sigwoord-oefeninge vir Graad kwartaal Daar is 21 werkkaarte asook 'n stel van 6 flitskaarte vir 12 sigwoorde.

20 Drukker-vriendelike werkkaarte met inkleurprente waarop 4-6 sigwoorde verskyn. Die prent word met behulp van 'n inkleursleutel ingekleur. Veral vir aanvangslesers en perfek vir daardie vroe klaarmakers! Altesaam 77 sigwoorde verskyn in die pakket.

Afrikaanse Sigwoorde Graad 1 Kleur In

Die Afrikaanse Kinderstories reeks bestaan uit 12 A4 boeke met luister-CDs by, sodat jong kinders kan saamlees en luister na bekende, en splinternuwe, stories in Afrikaans! www.AnnaEmm.co.za

Die Afrikaanse Kinderstories reeks bestaan uit 12 A4 boeke met luister-CDs by, sodat jong kinders kan saamlees en luister na bekende, en splinternuwe, stories in Afrikaans! www.AnnaEmm.co.za


More ideas
Pinterest
Search