Pinterest • The world’s catalogue of ideas

Leadership / Leierskap

5 Pins224 Followers

NUWE LEIERS VIR NUWE WERKLIKHEDE deur NELUS NIEMANDT Beskikbaar by Faith4U Boek- en Geskenkwinkel, Secunda, email "faith4u@kruik.co.za

Jy maak die verskil. Jy maak die verskil sal jou inspireer om te sien dat gewone mense met liefde in hul harte lewens kan verander, en dat die mag om ’n verskil te maak in jou hande lê.

In ons hedendaagse samelewing word morele standaarde & Christelike beginsels grootliks verwerp. Morele kompromiee & toegewings het ook die kerk binnegesypel. Ons sluit ons oe vir onetiese gedrag uit vrees vir verwerping. Te dikwels verkies ons skynheiligheid bo integriteit. Tog wil God he sy kinders moet anders wees om getrou te bly aan sy standaarde ongeag wat dit verg. Die boek bied ook n studiegids vir individue & groepe. John MacArthur @ R100.

Bou voort op die sukses van Vyf tale van die liefde. Dr. Gary Chapman & Dr. Paul White lei lesers deur die 5 tale van waardering (opbouende woorde, geskenke, kwaliteit-tyd, diensbaarheid & fisieke aanraking) & leer mense hoe om dit elke dag in die werkplek toe te pas. Die boek bied praktiese stappe om bestuurders te bemagtig & te motiveer. Die skrywers wys ook hoe om algemene struikelblokke te oorkom & sluit af met 'n praktiese bylaag. Gary Chapman/Paul White @ R120.

1

Bestuurders moet dikwels ander motiveer. Die boek kyk na verskeie bestuurstyle & bespreek werklike kwessies waarmee maatskappye te kampe het. Die skrywer wys met praktiese voorbeelde hoe bestuurders uit elke denkbare industrie hulle werknemers in wenners verander het & gee raad oor hoe om 'n wenkultuur in die werkplek te vestig. Hy gee ook voorbeelde van bestuurders wat nie suksesvol was nie sodat lesers uit hulle foute kan leer. Arnold Mol @ R130.