Pinterest • The world’s catalogue of ideas

This year-long devotional of life application stories makes the Bible relevant to the lives of modern kids. Each one-page story is supplemented by a memory Scripture verse to get kids thinking & also ties in with the story's central message. The stories are good combination of stories inspired by true historical events and delightfully enjoyable fables - all teaching important life lessons. Anne McFarlane @ R130-00 in Afrikaans & English.

3

Pinned from

cumbooks.co.za

Kan jy jou voorstel hoe die Bybelkarakters van lank gelede gelyk het? Watter tipe klere het hulle gedra & waar het hulle gebly? In DIE GEÏLLUSTREERDE BYBELSTORIE, die verhaal van die Nuwe Testament in strokiesprent-formaat, kry die karakters & gebeure léwe. Daar is ook Skrifverwysings op elke bladsy as jy verder in die Bybel daaroor wil gaan lees. Ook beskikbaar in Engels, Suid-Sotho, Twana, Xhosa & Zulu. Michael Pearl & Danny Bulanadi @ R40-00.

2
1

Saved by

Secunda Christian Book- and Gift Shop, Faith4U

Dis nie altyd so maklik om God se pad te stap nie. Baie jong kinders dra graag WWJD-bandjies, maar om hierdie woorde self uit te leef, vat baie guts. Die dagboek leer hulle hoe om struikelblokke op hul pad te hanteer & Jesus se beeld van liefde in die wêreld uit te dra. Elke stukkie het 'n teksvers om kinders van Jesus se liefde te verseker & 'n gebed om hulle te help om elke dag met God te praat. Anne McFarlane @ R130-00 in Afrikaans & Engels.

1

Pinned from

cumbooks.co.za

Leer jou kind elke dag van God se genade. Genade is God se beste idee. Dit is meer as wat ons verdien & groter as wat ons kan dink. Maar hoe kan jy die saadjie van hierde onbeskryflike geskenk in jou kind se hart plant? Kies elke dag vir Jesus: 365 dagstukkies vir kinders vertel die boodskap van God se genade sodat kinders dit maklik kan verstaan. Max Lucado @ R120-00.

1

Pinned from

struikchristianmedia.co.za

DIE BYBEL-STORIEBOEK VIR KINDERS deur J.DAVID. Beskikbaar by Faith4U Boek- en Geskenkwinkel, Secunda, email "faith4u@kruik.co.za

Pinned from

overstock.com

SLAAPTYDSTORIES deur ANDY HOLMES Beskikbaar by Faith4U Boek- en Geskenkwinkel, Secunda, email "faith4u@kruik.co.za

Pinned from

cumbooks.co.za