Dis die ware verhaal van die 4jarige Colton se besoek aan die hemel tydens 'n noodoperasie. Hierdie unieke vertelling van 'n kind aan ander kinders bevat pragtige illustrasies & toepaslike Bybelverse wat kinders sal oortuig van Colton se boodskap: Die hemel is wonderliker as wat jy dink & Jesus is baie, baie lief vir kinders. Aan die einde van die boek is daar vrae wat kinders vra oor die hemel met eerlike, Skrifgetroue antwoorde. Tod Burpo @ R100-00 in Afrikaans & Engels.

OUT OF PRINT!!! 100 Bible stories, from Genesis-Revelation, will soon be hidden in children's hearts while they read 100 BIBLE STORIES. Bible truths & Life Action Applications will help children take these biblical teachings to heart. A 100  kid-friendly Bible stories, with adorable illustrations - It's a unique experience the whole family will enjoy! Stephen Elkins @ R120-00 in Afrikaans & English.

UIT DRUK UIT!!! Die meeste kinders het gunsteling Bybelverhale, verhale wat hulle oor & oor kan hoor. MY 100 GUNSTELING BYBELSTORIES is 'n versameling van die gewildste Bybelverhale vanaf Genesis- Openbaring, asook Jesus se gelykenisse. Bybelse waarhede & die praktiese toepassing aan die einde van elke Bybelstorie sal kinders help om die Bybelse leringe in hierdie stories deel te maak van hulle lewens. Stephen Elkins @ R100-00 in Afrikaans & Engels.

A follow-up of the best-selling book 100 Bible Stories, 100 BIBLE HEROES is designed to help children remember & learn more about their favorite biblical heroes as they read their life stories. Filled with wonderful illustrations that will delight children. Stephen Elkins @ R120-00 in Afrikaans & English.

Elke kind het 'n held; iemand wat hy kan bewonder & in wie se voetspore hy graag sal wil volg. MY 100 GUNSTELING BYBELHELDE stel kinders bekend aan 100 helde uit die Bybel wie se voorbeeld hulle kan volg & wie se geloof iets kan wees om na te streef. Stephen Elkins @ R120-00 in Afrikaans & Engels.

This book will help kids feel comfortable talking to God. Even more value is added to each prayer by brief life applications strengthening the core message of the prayer. Familiar Bible verses tell of God's promises & encourage little ones to talk to Him every day. This is a great resource to help kids memorize Bible verses. Stephen Elkins @ R120-00 in Afrikaans & English.

100 GEBEDE WAT GOD GRAAG WIL HOOR sal kinders help om gemaklik te wees daarmee om met God te praat & lofsange vir Hom te sing. Skrifverwysings is ingesluit om kinders te herinner aan God se beloftes. Dit is ook 'n wonderlike manier om kinders te help om 100 verse uit die Bybel te memoriseer. Stephen Elkins @ R120-00 in Afrikaans & Engels.

The Jesus Storybook Bible tells the Story beneath all the stories in the Bible. At the center of the Story is a baby, the child upon whom everything will depend. Every story whispers his name. From Noah - Moses - the great King David, every story points to Him. He is like the missing piece in a puzzle, the piece that makes all the other pieces fit together. Sally Lloyd-Jones @ R120-00 in Afrikaans & English.

BESKIKBAAR APRIL 2013!!! Op soek na 'n Kinderbybel wat anders is as die tradisionele? MY JESUS-STORIEBYBEL is 'n unieke Bybel met sy eiesoortige illustrasies in helder & vars kleure. Daar is 21 stories uit die Ou Testament & 23 uit die Nuwe Testament & elkeen dui op Jesus: die Verlosser van God & die eintlike Groot Boodskap vir die mensdom. Sally Lloyd-Jones @ R140-00 in Afrikaans & Engels.

BESKIKBAAR MEI 2013!!! In MY EERSTE BOODSKAP word elke kind uitgenooi om 'n pad deur die Bybel te stap & te ontdek dat die Here van die begin af bestaan & dat Hy sy mense nooit alleen laat nie. Met datums by, is die 366 stukkies ideaal vir elke dag se lees. Die leesstukkies is lekker kort, maar lank genoeg om nie sommer net 'n gedagte te wees nie. Dit help kinders om Christus se liefde op 'n eenvoudige maar Skrifgetroue wyse te ontdek. Jan vd Watt & Stephan Joubert @ R140-00.

Pinterest
Search