Gift Books / Geskenk boeke

13 Pins237 Followers
Vaderskap is een van die kosbaarste geskenke wat God enige man kan gee. Dis ook 'n groot verantwoordelikheid wat nooit as vanselfsprekend aanvaar mag word nie. Woorde van w ysheid vir jou, Pa sal mans se posisie in hul samelewing versterk soos hulle inspirasie & insig vind in ons hemelse Vader se vele beloftes. Angus Buchan @ R80.

Available @ Faith4u Book and GIFT shop, Secunda. South Africa. Phone (017 34 7833 x 3) or email [faith4u@kruik.co.za] us to find out if we have stock in store. We can also place orders. Shalom Tilly and Odette

Die wêreld waarin ons vandag leef, is vol onrealistiese verwagtings. God wil hê ons moet vry wees van hier-die beklemming & sekerheid in Hom vind. In BELOFTES VAN SEKERHEID handel oor 13 algemene vrese wat vroue teister. Vrese soos: die onsekerhede & onvoorspelbaarheid van die lewe;  daardie probleem wat jy met jou selfvertroue het; die tye wanneer jy alleen voel;  jou soeke na liefde. . .

Beth Moore, So Long Insecurity, recommended reading, books, Christian women

Jy maak die verskil. Jy maak die verskil sal jou inspireer om te sien dat gewone mense met liefde in hul harte lewens kan verander, en dat die mag om ’n verskil te maak in jou hande lê.

Jy maak die verskil sal jou inspireer om te sien dat gewone mense met liefde in hul harte lewens kan verander, en dat die mag om ’n verskil te maak in jou hande lê.

GIFT BOOK:  WOORDE VAN LIEFDE Bederf jou geliefde vandag met die uitsonderlike boekie beskikbaar Available @ Faith4u Book and GIFT shop, Secunda. South Africa. Phone (017 34 7833 x 3) or email [faith4u@kruik.co.za] us to find out if we have stock in store. We can also place orders. Shalom Tilly and Odette

SIEL VAN 'N VROU is 'n pragtige volkleur-boekie vir vroue deur gewilde outeur Milanie Vosloo. In uiteenlopende stukkies soos "Jy ís mooi. Glo dit!", "Vergifnis maak jou wérklik vry" & "Jý = die kroon van sy skepping" bevestig sy soos net sy kan dat elke vrou verseker kan wees van God se koesterende liefde. Hierdie sielsverrykende stukkies is geneem uit Milanie se rubriek "Siel van 'n vrou" in Lééf - met hart & siel. Geskenkboek @ R70-00.

Vul jou elkedagse lewe met kragtige, praktiese gebede vir jou eggenoot, jou kinders, jou daaglikse wandel saam met die Here & selfs vir jou eie behoeftes deur MY GEBEDEBOEK se 360 gebede deur gewilde outeur Stormie Omartian. Stormie Omartia @ R70.

Vul jou elkedagse lewe met kragtige, praktiese gebede vir jou eggenoot, jou kinders, jou daaglikse wandel saam met die Here & selfs vir jou eie behoeftes deur MY GEBEDEBOEK se 360 gebede deur gewilde outeur Stormie Omartian.

Stormie Omartian wil ouers help om élke dag vir hul kinders te bid - ongeag hul ouderdom. OM TE BID VIR JOU VOLWASSE KINDERS - GEBEDEBOEK is saamgestel uit Om te bid vir jou volwasse kinders met 60 gebede spesifiek vir die volwasse kind se behoeftes.        Stormie Omartian @ R50.

Best-selling author Stormie Omartian presents a gathering of heartfelt prayers from one of her most popular books, The Power of Praying for Your Adult Children. This book of prayer & Scripture is ideally sized for mothers and fathers to pull from their purse or pocket throughout the day for quick and meaningful talks with God about their grown children's relationships, faith, finances, struggles, direction & parenting. Stormie Omartian @ R50.

DIE HART VAN DIE VYF TALE VAN DIE LIEFDE deur GARY CHAPMAN. Met die baie gewilde topverkoperboek Vyf tale van die liefde het Doktor Gary Chapman gewys dat mense liefde op verskillende maniere bewys en ervaar. Hy het na jare se ervaring tot die gevolgtrekking gekom as jy jou liefde op 'n manier uitdruk wat jou maat nie verstaan nie, hy of sy nie gaan besef wat jy besig is om te doen nie. Gary Chapman @ R35.

PROMISES FROM GOD FOR WOMEN is a 100 x 178 mm gift-book with a foiled title. Full-color insides with a ribbon marker. Only R110.

Pinterest
Search