DAUGHTERS OF JERUSALEM by JOAN WOLF J. "In Daughter of Jerusalem, readers will quickly identify with Mary Magdalene - a woman of deep faith who used her wealth and influence to serve Jesus. Available from CUM Books.

Celebrating 20 Years of Redeeming Love  - Francine Rivers!   Dis 1850, in die middel van Kalifornië se goudstormloop, en Angel verwag niks anders as verraad van mans nie. Sy is reeds as kind in prostitusie gedwing en haar enigste oorlewingsisteem is die haat wat in haar brand. Dan ontmoet sy vir Michael Hosea. 'n Man wat sy Vader se hart soek in alles wat hy doen.   Verlos deur die Liefde van Francine Rivers @ Faith4U. Beskikbaar in Afrikaans & Engels.

THE TROUBLE WITH BRIDES by DEEANNE GIST. "Get three historical romances in one omnibus edition from award-winning, bestselling author Deeanne Gist. This special edition introduces new and value-minded readers to Dee's unbeatable blend of lau gh-out-loud humor, poignant drama, and irresistible romance. Available from Available from Faith4U Book and Giftshop, Secunda, SA

LOVE IN A BROKEN VESSEL by MESU ANDREWS. "Hosea has been charged by God with a difficult task - marry a prostitute in order to show God's people the nature and depth of his love for Israel.  Available from Faith4U Book and Giftshop, Secunda, SA

Net voor die 1ste Wereldoorlog uitbreek, verlaat Marta Switserland & laat daarmee saam ook haar moeilike kinderjare agter. Marta word 'n hardwerkende skoonmaker & ontmoet later vir Niclas, 'n man wat net so vasbeslote soos sy is om 'n beter lewe in 'n beter plek te vind. Uiteindelik verloor Hildemara haar wil om te bly lewe & die enigste persoon wat haar kan help, is die persoon wat sy so bitter graag tevrede wil stel: haar ma. Francine Rivers @ R150.

Met haar ma, Hildemara, wat in 'n sanatorium vir tuberkulose-lyers is, ontwikkel Carolyn 'n besondere band met haar ouma Marta. Om universiteit toe te gaan bied vir Carolyn die geleent-heid om 'n bietjie weg te kruip & ná 'n familietragedie verdwyn sy vir twee jaar. Wanneer sy later weer by haar familie uitkom, is dit net hulle wat haar kan help om haar lewe weer op te bou vir haar & haar dogter. Francine Rivers @ R150.

Bailey & Brandon Paul se verhouding groei. Romantiese uitstappies in New York maak nuwe gevoelens in Bailey wakker. Intussen het Cody se uitstekende afrigting & sukses met sy kleindorpse voetbalspan vir hom nasionale aandag besorg. Te midde van al die vieringe is Cody & sy vriendin Cheyenne se verhouding ook besig om te groei, want sy verstaan sy nuwe lewe baie goed. En tog ervaar Bailey & Cody dat hulle na mekaar verlang. Karen Kingsbury @ R130. Beskikbaar in Afrikaans & Engels.

Die antwoorde waarvoor Bailey so lank gebid het begin uiteindelik vir haar duidelik word. Bailey is besig om haar troue te beplan & keuses te maak wat haar toekoms gaan beïnvloed. Sy geniet die begin van haar nuwe loopbaan & die tyd wat sy saam met Brandon deurbring, terwyl Cody getrou sy voetbalspan afrig. Sal sy kies vir 'n lewe saam met Brandon in LA of sal haar hart haar laat teruggaan na haar eerste liefde? Karen Kingsbury @ R130. Beskikbaar in Afrikaans & Engels.

Die laaste 3 topverkoper-boeke van die gewilde Eersgeborene-reeks is nou saam in een boek beskikbaar. Die voortgesette drama van die Baxter-familie. Dayne ontmoet uiteindelik sy biologiese familie & dit lyk of hy 'n kans staan om die meisie van sy hart, Katy, se liefde te wen. Maar dan gebeur iets wat hulle hele toekoms saam in die wiele kan ry & die Baxters weer laat saamstaan om hierdie 2 mense bymekaar te bring. Karen Kingsbury @ R170.

LEOTA SE TUIN deur FRANCINE RIVERS. Beskikbaar by Faith4U Boek- en Geskenkwinkel, Secunda, email "faith4u@kruik.co.za

Pinterest
Search