God was daar

God was daar

Beskikbaar by Faith4U Boek- en Geskenkwinkel, Secunda. SA email : faith4u@kruik.co.za

IN DIE STILTE VAN VERLIES deur JERRY SITTSER. IN DIE STILTE VAN VERLIES gaan nie net oor een man se hartseer nie. Dit is eerder 'n blik op die verliese waaronder baie mense ly en die genade wat ons verander. Beskikbaar by Faith4U Boek- en Geskenkwinkel, Secunda, email "faith4u@kruik.co.za

VERBY MET ONSEKERHEID - BYBELSTUDIE deur BETH MOORE. VERBY MET ONSEKERHEID BYBELSTUDIE moedig lesers aan om werk te maak van hulle onsekerheid en terselfdertyd te groei in hulle kennis van die enigste Een wat ware, durende sekerheid kan gee. Beskikbaar by Faith4U Boek- en Geskenkwinkel, Secunda, email "faith4u@kruik.co.za

AS GOD SO GOED IS, WAAROM AL DIE PYN?  deur DAVID B. BIEBEL."Moenie bekommerd wees nie. Dinge sal een van die dae beter lyk." "Alles gaan oukei wees." "Alles sal uitwerk." Beskikbaar by Faith4U Boek- en Geskenkwinkel, Secunda, email "faith4u@kruik.co.za

40 oordenkings wat fokus op hoop, geloof, God se liefde, troos & bemoediging. Nina Smit wil die leser wys dat 'n blymoedige, vreugdevolle lewe nie 'n onwerklike droom is nie. Al wat 'n mens moet doen om dit te bereik is om vas te hou aan God & sy liefde. Dit sal vir elke leser wys dat 'n lewe gevul met vreugde nie onmoontlik is nie, maar binne bereik is van elkeen wat die kans wil waag om onbevange gelukkig te wees. Nina Smit @ R40.

'N HANDVOL HOOP is 'n roerende bundel wat die pyn & magteloosheid van afvlerk-mense wat verlies ervaar, met deernis verwoord. Met 'N HANDVOL HOOP vertel Lizette Murray van haar eie ervarings op die reis na heling ná die dood van haar seun, maar deel ook insigte wat sy bekom het deur die bemoeienis met gebrokenes wat ten spyte van hulle stukkend-wees skerfies hoop aangee. Lizette Murray @ R100.

Bekommer jy jou oor klein goedjies? & groot goed? & alles tussen-in? 12 fasette van die daaglikse lewe wat angstigheid & bekommernis in 'n mens se hart aanwakker. Die praktiese raad in dié boek sal lesers help om die positiewe in negatiewe situasies raak te sien; vaardighede aan te leer om klaar te speel met angstigheid & bewus te wees van Christus in ons elkedagse lewe. Elizabeth George @ R130.

Pinterest
Search