Hier’s ses soet tertjies vir ’n behoorlike high tea. Koop klaargemaakte tertdoppies by jou bakkery – dan is die meeste van die werk gedoen! Sjokolade-tertjies Bring 250 ml room tot kookpunt en gooi oor 100 g gekapte donkersjokolade. Roer tot gladde …

Peermalvapoeding, Malvapoeding is sekerlik een van ons gewildste poedings. Voeg geblikte pere by en verander dit in ’n heeltemal nuwe lekkerny.

Dié tertjies laat my aan Portugese vla-tertjies dink. Die gekaramelliseerde pekanneute is opsioneel - ek het dit bo-op gesit omdat ek dol is daaroor én dit lyk mooi

’n Sweetie Pie is ’n geliefde lekkerny wat dikwels onweerstaanbaar op die kafee se rak wag. Maar jy kan dit sommer self by die huis maak. Sit dit in ’n mooi boksie en gee dit as ’n Moedersdaggeskenk! genoeg vir 12 …

’n Sweetie Pie is ’n geliefde lekkerny wat dikwels onweerstaanbaar op die kafee se rak wag. Maar jy kan dit sommer self by die huis maak. Sit dit in ’n mooi boksie en gee dit as ’n Moedersdaggeskenk!

Coarsely chopped chocolate bars and buttery caramel sauce make this party favorite a sinfully delicious treat. Get the recipe at Ashlee Marie.

30 Stunning Trifle Recipes Your Party Guests Will Love

Better than anything Trifle Recipe ~ featuring Heath bars, caramel sauce, & whipped cream.

Koeksister-crème brûlée, Die soet smaak van koeksisters word in die roombasis van die nagereg ingekook. Die beste van twee wenners!

Koeksister-crème brûlée, Die soet smaak van koeksisters word in die roombasis van die nagereg ingekook. Die beste van twee wenners!

Pinterest
Search