afrikaans bybel

11 Pins1 Followers
Spreuke 3:6 God is groot. Niks is onmoontlik vir Hom nie.

Sit God eerste en alles val in plek... #Afrikaans #iBelieve #priorities

Dag 111 Bybelverse Gal 4:7 Jy is dus nie meer 'n slaaf nie; jy is nou 'n kind van God. En omdat jy sy kind is, het God jou ook sy erfgenaam gemaak

Afrikaans Quotes,Bible Verses,Finding God,Grief,Prayers,Christian,Encouragement,Jesus,Amen

Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede: Jeremia 1:5

More ideas
Sit God eerste en alles val in plek... #Afrikaans #iBelieve #priorities

Sit God eerste en alles val in plek... #Afrikaans #iBelieve #priorities

Engele... #Afrikaans #iBelieve #Fear

Engele... #Afrikaans #iBelieve #Fear

Die Here my God gee vir my krag. Hy maak my voete soos die van 'n ribbok, op hoë plekke laat Hy my veilig loop.  Habakuk 3:19 #afrikaans #bybelvers

Teks - Jesajia 43:1 "...by die naam geroep..." #Afrikaans #Scripture #2bMe

Want Ék weet watter gedagtes Ek aangaande julle koester, spreek die Here , gedagtes van vrede en nie van onheil nie, om julle ’n hoopvolle toekoms te gee. JEREMIA 29:11 #afrikaans #bybelvers

U Woord is 'n lamp vir my voet en 'n lig vir my pad - Psalm 119:105 #afrikaans #bybelvers

Dag 151 Bybelvers Jes 41:10 Moenie bang wees nie, Ek is by jou, moenie bekommerd wees nie, Ek is jou God. Ek versterk jou, Ek help jou, Ek hou jou vas, met my eie hand red Ek jou.

Pinterest
Search