Walks with God
Gemaak deur Gloeilampie vir Jesus ⬆ Volg ons op Facebook
Gedagtes van vrede, 'n hoopvolle toekoms
Want Ék weet watter gedagtes Ek aangaande julle koester, spreek die Here , gedagtes van vrede en nie van onheil nie, om julle ’n hoopvolle toekoms te gee. JEREMIA 29:11
Ek dien 'n lewende God. Ek weet. Ek glo. #Afrikaans #iBelieve
Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede
God se padkaart vir ons lewe... #Afrikaans #iBelieve (God is in beheer)
Matt 11:28 **By__[↳₥¢↰]#Emsie**
Vrede...leef in 'n siel vol dankbaarheid... #Afrikaans #Peace #ThankYou
Goeie dinge is op almal se #pad...hou aan stap... #Afrikaans #good #GreatExpectationd
Moenie volgens ander se beginsels lewe nie...lewe jou lewe met God as jou Stuurman & Kompas... #Afrikaans #Don't #Rules2LiveBy
"Wees stil..." Teks - Ps 46:11 (DB) **By__[↳₥¢↰]#Emsie** #Afrikaans #Scripture