Kondensmelk Suurlemoen Tert
Malvalekker yskastert
Suurlemoen tert
1000ste maal Poeding
Cold DessertsSummer Desserts
Easy Desserts
Delicious DessertsDessert RecipesYummy FoodOther RecipesSweet Recipes
Yummy RecipesBar one en Romany Crm Mousse
WOLKEPOEDING
Petro se WOLKEPOEDING 1 pak Marie beskuitjies Fyn aapelkooskonfyt ... 4 eiers , geskei 750 ml melk 50 ml wit suiker
YSKASTERT SJOKOLADEROOM
SJOKOLADEROOM YSKASTERT Tennisbeskuitjies sterk koffie, aangemaak 250 g gewone sjokolade (baksjokolade werkgoed) 200 g botter 200 g strooisuiker 5 klein eiers Gooi die koffie in 'n plastiekbak en doop die beskuitjies vinnig aan weerskante daarin. Pak 'n laag onderin 'n gesmeerde vierkantige tertbak. Smelt die sjokolade. Klits die botter saam met die strooisuiker tot lig en romerig. Klits die gesmelte sjokolade by. Klits die eiers een-vir-een by en klits goed na elke byvoeging. Skep nou 'n 'n…