Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede: Moenie bang wees vir more want God is alreeds daar

Afrikaanse Inspirerende Gedagtes Wyshede: Moenie bang wees vir more want God is alreeds daar

My vraag aan jou is: "Waar is jy op hiérdie pad? Is jy nog in Jerusalem, besig met die dinge van die lewe, of het jy al jou Damaskus-oomblik belééf? Indien jy 'n wedergebore Christen is, weet jy wat presies met jou gebeur het? Is dit aan jou verduidelik? Net soos God-drie-enig, bestaan jy as mens ook uit drie dele, naamlik liggaam, siel en gees. Met jou bekering het jou gees tot bekering gekom. Jou gees het oombliklik verander. Jou siel, egter moet nou 'n vernuwingsproses ondergaan.

Daar kom 'n tyd in jou lewe waar jy die dinge moet laat gaan wat jy nie kan verander nie, Wat gedoen is, is gedoen..... So beweeg aan. God is in beheer en daar is 'n plan vir jou lewe. Vertrou op Hom want dinge gaan uitwerk soos dit moet. Dit is waar genade die noodlot troef.

Laat die Jirre se Liefde vir jou oorspoel...

Dankie Heer vir stilhouplekke...

Dankie Heer vir stilhouplekke...

Want so lief het God die wêreld gehad, dat Hy sy eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan hê. Johannes 3:16 #afrikaans #bybelvers #lockscreen

Want so lief het God die wêreld gehad, dat Hy sy eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan hê.

More ideas
Pinterest
Search