Viskoekies. Waarskuwing – hierdie gaan beslis een van daardie gesogte “kan ons dit asseblief weer kry”-resepte word.

Viskoekies. Waarskuwing – hierdie gaan beslis een van daardie gesogte “kan ons dit asseblief weer kry”-resepte word.

Oond : 180 gr C. Smeer en voer 2 ronde koekpanne met bakpapaier. Verhit 1 k water en 5 E kakaopoeier. Koel effe af. Sif 2 k Bruismeel, halwe t sout, voeg dan 2 k suiker by, in mengbak. Roer kakaome…

Heerlike Klam Sjokoladekoek.

Oond : 180 gr C. Verhit 1 k water en 5 E kakaopoeier. Sif 2 k Bruismeel, halwe t sout, voeg dan 2 k suiker by, in mengbak.

Tuna tert

As jou tyd min en jou huismense honger is, is hierdie resep net die ding!

Smul Tuna Gebak ~ Smul lekker tuna en pasta gebak ~ liplekker wenner !

Bestandele halwe pak skulpie pasta ~ amper gaar gekook met bietjie sout ~ gedreineer 2 eiers 1 kop melk 2 el wit uie-soppoeier 2 el koekmeel 1 k…


More ideas
Pinterest
Search