8 Minuut Jogurtkaaskoek

8-minuut-jogurtkaaskoek

Mikrogolfkaaskoek: 1 blik kondens, 500 ml jog, wit sjok, geur en kleur met suurlemoensap of na keuse. Verkil uur in yskas, Gooi uit.

RSG - vinnige yskastert.Idealmelk, jellie, blikkie grenadellapulp op tennisbeskuitjiekors

RSG - vinnige yskastert.Idealmelk, jellie, blikkie grenadellapulp op tennisbeskuitjiekors

Uit Landbou Weekblad! Grenadella Tert 2 x 48 g pakkies grenadellajellie 250 ml kookwater 1 x 410 g blik yskoue, ingedampte melk 1 x 115 g blik grenadellapulp 1 x 200 g Tennisbeskuitjies Maak jellie met kookwater aan - laat staan tot kamertemperatuur is. Die jellie moet begin dik word, maar nie stol nie. Klits ingedampte melk tot styf. Voeg jellie by en klits goed saam. Voeg pulp by en klits weer. Pak beskuitjies in groot tertbord.  Skep tertvulsel op beskuitjies. Smeer gelyk. Verkoel tot…

Onthou om die ingedampte melk die vorige aand in die yskas te sit – dit moet yskoud wees, anders sal dit nie styf.

Ingredients: 1 can condensed milk/caramelised condensed milk 1 container/package (8 oz./226 g) Cream Cheese 1 grated lemon rind ½ cup lemon juice 1-2 packs Tennis biscuits or any substitute (Graham…

Lemon Custard Tart (SA Winning Recipes 2000)

Ingredients: 1 can condensed milk/caramelised condensed milk 1 container/package g) Cream Cheese 1 grated lemon rind ½ cup lemon juice packs Tennis biscuits or any substitute (Graham…

Pinterest
Search