Photo by Lynne Taylor • PicMonkey: Design That Works
Photo editor: PicMonkey. Friends are like fancy chocolates, it's what's inside that makes them special
Daar kom 'n tyd in jou lewe waar jy die dinge moet laat gaan wat jy nie kan verander nie, Wat gedoen is, is gedoen..... So beweeg aan. God is in beheer en daar is 'n plan vir jou lewe. Vertrou op Hom want dinge gaan uitwerk soos dit moet. Dit is waar genade die noodlot troef.
Dag 151 Bybelvers Jes 41:10 Moenie bang wees nie, Ek is by jou, moenie bekommerd wees nie, Ek is jou God. Ek versterk jou, Ek help jou, Ek hou jou vas, met my eie hand red Ek jou.
Die lekkerste appels is nie altyd rooi nie... #Afrikaans #Analogies ( Simone Trollip) #rympies
Geseënde Paasfees
Dankie dat jy my vriendin is
Pragtige bemoedigende woorde vir iemand wat swaar kry. Maria Els Labuschagne @ Afrikaanse Inspirerende Gedagtes en Wyshede