African food

Collection by Esther Stigling • Last updated 2 days ago

24 
Pins
Esther Stigling
Les MEILLEURS biscuits chocolat blanc et framboises #biscuits #recette #framboises

Biscuits aux framboises et chocolat blanc - Wooloo

·
5 reviews
·

Les MEILLEURS biscuits chocolat blanc et framboises #biscuits #recette #framboises

SPINASIE TERT BRAAI BYGEREG

SPINASIE TERT BRAAI BYGEREG http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2015/05/spinasie-tert-braai-bygereg.html Die is genoeg vir 6 na 7 mense as jy ander bykosse het. Gebruik so 20cm deursnit bak Bestanddele: 1 of 2 bossies (pakke) spinasie – ligweg opge...kap (of jy 1 of 2 gebruik, jy hoef nie die bestandele onder aan te pas nie) 5 stukkies repe spek (opgekap) 5 sampioene (opgekap) 1 groot ui (opgekap) Metode: Gooi alle bogenoemde in pot en kook so 15 minute – dreineer en hou…

Grendadella yskaskoek | Boerekos.com – Kook met Nostalgie

Grenadella yskaskoek – Boerekos – Kook met Nostalgie

Bederf vir enige soettand 2 blikkies Ideal melk – baie koud – verkieslik oornag in yskas 2 klein blikkie grenadellamoes halwe kop strooisuiker 2 pakkie suurlemoenjellie 2 kop kookwater …

Jy het nodig: Ongeveer 1 Koolkop, Grof Gekerf 1 medium grootte ui, gekap 1 aartappel in plat ronde dik skywe gesny pakkie Spek in stukke “cocktail” kaasworsies Pakkie “Potato Bake…

Romerige Gebakte Kool – Boerekos – Kook met Nostalgie

Jy het nodig: Ongeveer 1 Koolkop, Grof Gekerf 1 medium grootte ui, gekap 1 aartappel in plat ronde dik skywe gesny pakkie Spek in stukke “cocktail” kaasworsies Pakkie “Potato Bake…

Pastaslaai

6 porsies Bestanddele SLAAI bietjie olie 1 ui, fyn gekap knypie droë gemengde kruie 250

Karen Maritz van Klaarstroom, Karoo se maklike dis - reg vir voorsit in minder as 'n uur!

Vinnige tunagebak

Karen Maritz van Klaarstroom, Karoo se maklike dis - reg vir voorsit in minder as 'n uur!

This is a delicious, moist bobotie recipe that my mother taught me. Traditionally, it should also include a handful of quartered almonds.

Traditional South African bobotie recipe - Getaway Magazine

This is a delicious, moist bobotie recipe that my mother taught me. Traditionally, it should also include a handful of quartered almonds.

Grab a spoon! This hearty split pea soup with hambone is easy to make and satisfying. A great recipe for using leftover holiday ham. Don't forget the buttery croutons on top! #soup #soupmaker #souprecipes #splitpea #splitpeasoup

Split Pea Soup with Ham

·
122 reviews
·
1.5 hours
·

This slowly-simmered split pea soup uses a ham bone (or ham hocks) for a rich, subtly smoky flavor. Don't forget the croutons on top!

Maalvleis Potbrood

VLEISLAND SE MAALVLEIS POTBROOD:

VLEISLAND SE MAALVLEIS POTBROOD: 500g BOEREWORS vleis - Druk wors uit derm 1/2 uit fyn gekerf 4 knoffelhuisies gekerf... 1 eier 1 Koppie Bruinbrood meel 1 koppie grasperde kaas 1 teelepel bakpoeier 1 eetlepel suurlemoensap 2 Eetlepels olyfolie, 3/4 koppie water Meng die vleis,uie, knoffel en kaas in n mengbak. Meng nou die meel en die res in n ander bak tot n slap deeg. Gooi by die vleis mengsel, en roer goed deur. Bak nou vir 1 uur op 150 grade in die oond, Gooi nou nog...100 gram…

RSG - Dis die een! || Resepte || Moedersdag se vinnige bruinpoeding

RSG - Dis die een! || Resepte || Moedersdag se vinnige bruinpoeding

RSG - Dis die een! || Resepte || Moedersdag se vinnige bruinpoeding

Agt-Lepel-Poeding | Boerekos.com – Kook en Geniet saam met Ons!

Agt-Lepel-Poeding – Boerekos – Kook met Nostalgie

8 gelykvol eetlepels margarien 8 gelykvol eetlepels appelkooskonfyt 8 hoogvol eetlepels koekmeelblom 8 gelykvol eetlepels suiker 10 ml koeksoda 500ml melk Smelt margarien en konfyt oor lae hitte in…