Braai

Collection by Estelle

12 
Pins
Estelle
Health ideas The Best Crispy Roast Potatoes Ever Recipe - All About Health Food Recipes - All. The Best Crispy Roast Potatoes Ever Recipe - All About Health Food Recipes - All About Health Food Recipes Crispy Roast Potatoes, Garlic Roasted Potatoes, Potatoes On The Grill, Crispy Breakfast Potatoes, Meals With Potatoes, Crispy Potatoes In Oven, Rosemary Potatoes, Whole 30 Potatoes, Potato Meals

The Best Crispy Roast Potatoes Ever Recipe

·
51 reviews
·
1 hour
·

This year, I decided to reexamine my potato-roasting method from the ground up with the idea of completely maximizing that crisp-to-creamy contrast in each chunk of potato, testing and retesting every variable, from cut size to potato type to boiling and roasting methods. The result is this recipe, which I firmly and un-humbly believe will deliver the greatest roast potatoes you've ever tasted: incredibly crisp and crunchy on the outside, with centers that are creamy and packed with potato…

SPUR STYL UIE RINGE - 1 groot ui 2 kop koekmeel 1 tl bakpoeier ½ tl peper bietjie sout 250 ml melk *diep breë pan of pot, jy wil nie uie opmekaar laat hoop nie *kookolie vir diep braai *lekker groot bak met deksel wat g…onion rings Braai Recipes, Vegetable Recipes, Cooking Recipes, Sausage Recipes, South African Dishes, South African Recipes, South African Braai, Africa Recipes, Kos

My “Spur style” Uieringe – Boerekos – Kook met Nostalgie

1 groot ui 2 kop koekmeel 1 tl bakpoeier ½ tl peper bietjie sout 250 ml melk *diep breë pan of pot, jy wil nie uie opmekaar laat hoop nie *kookolie vir diep braai *lekker groot bak met deksel wat goed kan seël Sny uie in baie dun skyfies en maak ringe los van mekaar. Plaas in ‘n mengbak,gooi melk oor en meng mooi deur, Plaas nou in vrieskas tot melk kristalle begin vorm Droog nou yskoue uie snippers effens op skoon kombuis vadoek In jou groot bak met deksel , gooi koekmeel , bakpoeier, sout…

1 lekker groot blomkoolkop, boompies gebreek 1 pakkie spek , gesnipper en bros gebraai 3 groot eiers 1 kop kookmelk, afgekoel kamertemperatuur 2 k gerasperde kaas 125 ml room 3 knoffeltoontjies 6 s… Braai Recipes, Vegetable Recipes, Cooking Recipes, Quick Meals, No Cook Meals, Kos, Veggie Snacks, South African Recipes, Easy Delicious Recipes

Spek, Room en Blomkool Gebak – Boerekos – Kook met Nostalgie

1 lekker groot blomkoolkop, boompies gebreek 1 pakkie spek , gesnipper en bros gebraai 3 groot eiers 1 kop kookmelk, afgekoel kamertemperatuur 2 k gerasperde kaas 125 ml room 3 knoffeltoontjies 6 snye dag oue witbrood, korsies afgesny en grof gekrummel, hou korsies eenkant botter sout en peper na smaak In ‘n kastrol kook blomkool in bietjie kookwater, knoffel en 1el botter. Kook tot halfgaar nog krakerig Dreineer water baie goed. Botter ‘n diep oonvaste skottel. Krummel nou jou korsies grof…

Vegan Balsamic Soy Roasted Garlic Mushrooms (Healthy Vegan Fall Recipes for Dinn. - Vegan Balsamic Soy Roasted Garlic Mushrooms (Healthy Vegan Fall Recipes for Dinner) - Vegetable Recipes, Vegetarian Recipes, Cooking Recipes, Healthy Recipes, Healthy Mushroom Recipes, Healthy Options, Pressure Cooker Recipes Vegetarian, Vegetarian Dinners, Baby Bella Mushroom Recipes

Balsamic Soy Roasted Garlic Mushrooms

Balsamic Soy Roasted Garlic Mushrooms Recipe : Simple and tasty mushrooms roasted in a balsamic-soy and garlic sauce!

Roer dié mieliebroodjie vinnig bymekaar en geur dit na smaak met pikantrissies en roosmaryn (of ’n ander krui van jou keuse. Braai Recipes, New Recipes, Cooking Recipes, Favorite Recipes, Healthy Recipes, Recipies, Pastry Recipes, What's Cooking, Curry Recipes

Mieliebrood

Roer dié mieliebroodjie vinnig bymekaar en geur dit na smaak met pikantrissies en roosmaryn (of ’n ander krui van jou keuse.)

Crumbed Mushrooms, served with tartare or garlic sauce at Spur Steak Ranches… Braai Recipes, Cooking Recipes, Kos, South African Recipes, Savory Snacks, Vegetable Dishes, Veg Dishes, Light Recipes, Food Inspiration

SAMPIOENE GEREGTE

GEKRUMMELDE SAMPIOENE Dompel sampioene in meel, geklitste eiers en dan in die broodkrummels. Braai in diep-olie tot goudbruin. Dreine...

WEG tydskrif 2 rolle skilferdeeg - ontdooi en uitgerol 1 pak spinasie of vars bossie Gaar hoender (geflok of in blokkies) spek - 1 ui, 1 rooi en 1 geel rissie gekap en gebraai tot gaar. South African Braai, South African Dishes, South African Recipes, Braai Recipes, Cooking Recipes, What's Cooking, Pie Recipes, Veggie Recipes, Appetizer Recipes

Kwaai Braai Pie

WEG tydskrif 2 rolle skilferdeeg - ontdooi en uitgerol 1 pak spinasie of vars bossie Gaar hoender (geflok of in blokkies) 250gr spek - 1 ui, 1 rooi en 1 geel rissie gekap en gebraai tot gaar 1 pak sampioene in skywe gesny Fetakaas Cheddar kaas Mozzarella kaas Gouda kaas Kies so 2 verskillende…

Typical South African side dishes to accompany your braai South African Braai, South African Dishes, South African Recipes, Braai Recipes, Side Dish Recipes, Braai Salads, African Salad, Meals For Three, Party Side Dishes

Typical South African side dishes to accompany your braai

Delicious South African side-dishes to complement your braai.

Typical South African side dishes to accompany your braai South African Braai, South African Dishes, South African Recipes, Braai Recipes, Side Dish Recipes, Braai Salads, African Salad, Meals For Three, Party Side Dishes

Typical South African side dishes to accompany your braai

Delicious South African side-dishes to complement your braai.

 klaar brooddeeg 250 ml room 1 pakkie sop (sampioen is baie lekker) bietjie knoffel swartpeper en.

Potbrood

Lekker potbrood saam met braaivleis. klaar brooddeeg 250 ml room 1 pakkie sop (sampioen is baie lekker) bietjie knoffel swartpeper en...

Pinterest