Hierdie is lekker saam met braaivleis Dirk se mielie tert ~ RSG 4 eiers 2 groot blikke roommielies 60 ml koekmeel 60 ml gesmelte botter 60 ml suiker 15 ml bakpoeier Meng alles met ‘n hand klitser en gooi in ‘n oondbak en bak vir 40 minute teen 180 grade tot goudbruin.

RSG - Dis die een! || Resepte || Familie-ontbyt

Pinterest
Search