Beste Melktert Ooit | Boerekos.com – Kook en Geniet saam met Ons!

Ouma se Melktert ~ die bly ‘n staatmaker ~ keer op keer Soet broskors: botter suiker 1 eier, liggiesgeklits meel, gesif bakpoeier sout Verroom botter en suiker totdat…

Uit die Huisgenoot toetskombuis: Melktert met broskorsbasis

Melktert met broskorsbasis

Op 27 Februarie vier Suid-Afrika Nasionale Melktertdag! Knoop jou voorskoot vas en maak dié maklike melktert-jaffels.

Melktert-jaffels

Op 27 Februarie vier Suid-Afrika Nasionale Melktertdag! Knoop jou voorskoot vas en maak dié maklike melktert-jaffels.

<br />Foto: CRPhotographic

Genoeg vir 12 sigare Vulsel Maak die vlavulsel van “My ma se melktert”. Rolletjies 250 ml k) suiker 250 ml k) water 5 ml t) roosolie 2 kaneelstokkies 1 steranys 250 g …

Melktertroomys-toebroodjie

Melktertroomys-toebroodjie

Pinterest
Search