Almal lief Braaibroodjie! En natuurlik die traditionele tamatie, uie en kaas, sout en peper Braaibroodie bly maar tops, maar soms het mens ook lus vir afwisseling. Ek deel gou paar gunsteling vulse…

Dis so maklik om dié uieringe te maak en dit sal almal by jou braai gaande hê.

Soetmielietert. Hierdie kan jy opdien saam met braavleis as ’n heerlike bygereg.

Hierdie is lekker saam met braaivleis Dirk se mielie tert ~ RSG 4 eiers 2 groot blikke roommielies 60 ml koekmeel 60 ml gesmelte botter 60 ml suiker 15 ml bakpoeier Meng alles met ‘n hand klitser en gooi in ‘n oondbak en bak vir 40 minute teen 180 grade tot goudbruin.

MAKLIKE MIELIEKOEKIES. Hierdie mieliekoekies is maklik en heerlik saam met braaivleis.

Braaibolletjies met roomsous en kaas. Dis selfs nog lekkerder as die klassieke braaibroodjie.

Pinterest
Search