Die Here my God gee vir my krag. Hy maak my voete soos die van 'n ribbok, op hoë plekke laat Hy my veilig loop.  Habakuk 3:19 #afrikaans #bybelvers

Die Here my God gee vir my krag. Hy maak my voete soos die van 'n ribbok, op hoë plekke laat Hy my veilig loop.

Moenie wag nie die tyd sal nooit reg wees nie. Begin daar waar jy is en begin met die gereedskap wat jy tot jou beskikking het en jy sal beter gereedskap vind soos jy vorder. - Napoleon Hill

Begin daar waar jy is en begin met die gereedskap wat jy tot jou beskikking het en jy sal beter gereedskap vind soos jy vorder.

Pinterest
Search