Bybelverse

Collection by Esna Smit

17 
Pins
Esna Smit
The Seven Last Words Of Jesus religious Easter God JESUS religious quotes Faith religion Cross Religious Quote Christ religion Quotes Jesus Christ Jesus Quotes, Amen! Bible Study Notebook, Scripture Study, Revelation Bible Study, Words Of Jesus, Word Of God, God Jesus, Jesus Faith, Lord And Savior, Jesus Christ Images

Ah LORD GOD! Behold, Thou hast made the Heaven and the Earth by great power and and stretched out arm, (and- there is nothing too hard for Thee: Jeremiah 32:17 (KJV)

Phillip Medhurst’s Bible in pictures 009 Abraham and Isaac. By Harold Copping from “The Gospel in the Old Testament” (Religious Tract Society Original painting oil on canvas. Religious Pictures, Bible Pictures, Jesus Pictures, Lds Art, Bible Art, Catholic Art, Religious Art, La Sainte Bible, Christian Artwork

Abraham and Isaac by Harold Copping

Abraham and Isaac. The Gospel in the Old Testament (Religious Tract Society, 1908).

"Dit was nie die spykers wat Jesus aan die gehou het nie, dit was Sy liefde vir jou" (Jesus min my) (FB) Biblical Quotes, Bible Quotes, Bible Verses, Scriptures, Uplifting Quotes, Inspirational Quotes, Motivational, Heaven Quotes, Afrikaanse Quotes

"Dit was nie die spykers wat Jesus aan die #kruis gehou het nie, dit was Sy liefde vir jou" #Afrikaans (Jesus min my) #iBelieve (FB)

HABAKUK 1: 5" Die Here het geantwoord: Kyk na die ander nasies: julle sal verstom staan oor wat julle sien. Ek gaan nog tydens julle lewe iets doen wat julle nie sal glo as dit vir julle vertel word nie."   Vader Dankie vir die hoop van U ken. U het groot dinge gedoen  in my lewe, maar U het nou eers begin. Alhoewel ek die loop van my lewe mag beplan, sal  U Goddelike doel my verwagtinge oortref. Ek kyk na U vandag met 'n verwagtende hart, en ek sal juig oor hoe U beweeg Christian Women, Christian Quotes, Afrikaans Quotes, Gods Love, Amen, Prayers, Place Card Holders, Inspirational Quotes, Faith

HABAKUK 1: 5" Die Here het geantwoord: Kyk na die ander nasies: julle sal verstom staan oor wat julle sien. Ek gaan nog tydens julle lewe iets doen wat julle nie sal glo as dit vir julle vertel word nie." Vader Dankie vir die hoop van U ken. U het groot dinge gedoen in my lewe, maar U het nou eers begin. Alhoewel ek die loop van my lewe mag beplan, sal U Goddelike doel my verwagtinge oortref. Ek kyk na U vandag met 'n verwagtende hart, en ek sal juig oor hoe U beweeg

deur die liefde van die Here het ons nie vergaan nie; daar is geen einde aan sy ontferming nie, dit is elke môre nuut. U trou is groot. Afrikaans, Daily Quotes, Sunday School, Van, Words, Daily Qoutes, Vans, Quote Of The Day, Afrikaans Language

KLAAGLIEDERE 3:22-23 deur die liefde van die Here het ons nie vergaan nie; daar is geen einde aan sy ontferming nie, dit is elke môre nuut. U trou is groot. Vriend, God het jou lief en Hy oorlaai jou met nuwe genade elke oggend ... wat beteken dat hulle NUUT is vir jou vanoggend! Omhels vandag sy liefde en genade... dit is 'n nuwe dag!

2 Korinthiërs Aan God, die Vader van ons Here Jesus Christus, kom al die lof toe! Hy is die Vader wat Hom ontferm en die God wat in elke omstandigheid moed gee." God dankie vir die deernis, troos, leiding en beskerming wat U verskaf. Jesus Christus, Inspirational Qoutes, Scripture Verses, Afrikaans, Dear God, Encouragement, Prayers, Spirituality, Motivation

2 Korinthiërs 1:3 Aan God, die Vader van ons Here Jesus Christus, kom al die lof toe! Hy is die Vader wat Hom ontferm en die God wat in elke omstandigheid moed gee." God dankie vir die deernis, troos, leiding en beskerming wat U verskaf. #LiefGodGrootliks

Hemelse Vader ek weet wat reg is en wat u van my vra: om reg te laat geskied, om liefde en trou te bewys en om nederig voor u te lewe. Bible Quotes, Bible Verses, Afrikaans, Scripts, Spirituality, Faith, God, Dios, Scripture Verses

Hemelse Vader ek weet wat reg is en wat u van my vra: om reg te laat geskied, om liefde en trou te bewys en om nederig voor u te lewe.

Groei jy in liefde, vreugde, vrede, geduld, vriendelikheid, goedheid, getrouheid, sagmoedigheid, selfbeheersing? Afrikaans, Bible Verses, Lisa, Spirituality, Quotes, Patience, Do Your Thing, Quotations, Scripture Verses

Groei jy in liefde, vreugde, vrede, geduld, vriendelikheid, goedheid, getrouheid, sagmoedigheid, selfbeheersing?

Pinterest