beskuit

Collection by Esna Du Bois

7 
Pins
 • 
32 
Followers
Esna Du Bois
South African, Beskuit! All Bran, Buttermilk Rusks!

South African, Beskuit! All Bran, Buttermilk Rusks!

Gesondheids Beskuit
Cooking RecipesFavorite RecipesBeer Bread MixSavoury Biscuits

Gesondheids Beskuit

Yummy South African recipe for Seed and Nut Rusks - enjoy this healthy treat with your coffee or tea.

Saad-en-neutbeskuit (seed and nut rusks)

BESKUIT

KOEKIE SUURDEEG TE VERVANG MET DROE SUURDEEG ‎ http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/beskuit.html 25 g cube ( blokkie ) yeast is equivalent to 10 g Active dry yeast (15 ml) or 10 g Instant yeast.*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*. Miracle Pan Release http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/beskuit.html 1/2 cup vegetable shortening 1/2 cup vegetable oil 1/2 cup all-purpose flour Whisk thoroughly until everything is incorporated and smooth. Store in…

Boerekos met 'n Twist: WheatBix Beskuit

WheatBix Beskuit

Elke huis het sy kruis, myne is beskuit. Ek bly nie voor met beskuit nie. Die kinders sal eerder ‘n stukkie beskuit eet as brood! Hierdie is ook ‘n wenresep in my huis. Hierdie resep is baie ekonomies. Indien daar nie neute of rosyne beskikbaar is nie kan dit uitgelaat word sonder dat die tekstuur van die beskuit benadeel word. Verder kan bestanddele soos neute en rosyne met enige ander bestanddeel vervang word soos gedroogde vrugte stukke en vele meer. Loer op die blog onder: Algemene…