Lamingtons is ’n lekkerte van australië wat al so deel is van ons kultuur dat jy kan glo ystervarkies, soos ons dit noem, is hier gebore. Geniet sarie se pronk-weergawe.  Het jy ’n wenkoekresep? Stuur dit vir ons, sê waar dit vandaan kom en  verklap iets oor die storie. Kies Herman dit as een van ons bestes, wen  jy ’n jaar se intekening op SARIE. Stuur jou resep na  herman.lensing@sarie.com

Pinterest
Search