Cheddarkaas-biltong-vetkoek | SARIE | Cheddar and biltong vetkoek

Cheddar and biltong vetkoek - this is yummy puffed up deep fried type of doughnut filled with deliciousness.

Ouma Estelle se Hotelpoeding | Traditional pudding

Hotel Poeding Die poeding het nie ’n naamgehad nie, maar volgens die berig is dit gereeld vir gaste in ’n hotel op Queenstown

’n Meesterstuk! Ganache, ’n sjokolademengsel wat as sous, vulsel of versiersel gebruik word, is maklik om te maak en laat elke koek soos ’n wenner lyk. Herman wys jou stap vir stap hoe om sy sjokoladekoek met ganache te maak.

’n Meesterstuk! Ganache, ’n sjokolademengsel wat as sous, vulsel of versiersel gebruik word, is maklik om te maak en laat elke koek soos ’n wenner lyk.

Foto's deur Micky Hoyle

Ek maak hierdie souttertjies gewoonlik vir aandete, maar dis so lekker die volgende dag dat dit die ideale southappie is vir ’n kosblik.

Foto deur Micky Hoyle SARIE KOS JUN/JUL 2012

15 x Eenpotgeregte Dis die lekkerste manier van kook. Gooi alles saam – vleis, groente, kruie – en proe hoe goed pas al die geure in net een pot.

Foto deur Micky Hoyle    SARIE KOS DES 2012/JAN 2013

Hamburger Jaffels Die beste van hierdie resep is dat ’n groot hamburger-rolletjie netjies in die jaffelpan pas.

Pavlova

Pavlova

Foto's deur  Micky Hoyle

Ek maak hierdie souttertjies gewoonlik vir aandete, maar dis so lekker die volgende dag dat dit die ideale southappie is vir ’n kosblik.

Pinterest
Search