whitesmoke.co.za :: View topic - Voortrekker Style Clothing

Grietjie is die naam van die kanon wat by die Slag van Bloedrivier gebruik is. In Nederlandse spreekwoorde word die naam “Griet” gebruik om ‘n kwaai vrou te beskryf, byvoorbeeld: “Twee Grieten en eene Anne, kunnen den drommel uit de hel bannen” en “Daar twee Grieten in huis zijn, behoeft men geen bassenden (blaffende) hond.” Dit is dus meer aanneemlik en te verstane waarom die Voortrekkers se rumoerige stuk swaargeskut die naam “Griet” gekry het ‘n raserige, kwaai vrou!

A very informative website with information on the Voortrekkers in general, specifically the Great Trek

Veeboere het met hul tentwaens en kuddes beeste en skape op soek na nuwe wieveld al verder van Kaapstad weggetrek. As hulle lank genoeg op 'n sekere plek gebly het om te saai en oes, is eenvoudige skuilings soos kapstylhuise opgerig. In 'n sekere periode het geboutjies in hierdie styl wyd verspreid oor die huidige Wes- en Noord-Kaap en selfs die Oos-Vrystaat en Natal voorgekom. So vroeg as 500 n.C. was hierdie bouwyse al in Wes-Europa in gebruik.

Voortrekkers: Hendrik Potgieter. n February 1836, Potgieter's trek party of two hundred souls in sixty wagons crossed the Orange River in Trichardt's tracks. Potgieter was 42 at the time, a tall, thin man who married four times (all widows), bearing 17 children. :)

Pinterest
Search