gr8

Collection by Esmari Le Roux

16 
Pins
 • 
121 
Followers
Esmari Le Roux
Grade 4 Afrikaans First Additional Language – Term 3 – Weeks 9-10: Skryf & Aanbied - e-classroom | Free education worksheets for schools

Graad 4 Afrikaans: First Additional Language - Kwartaal 3 - Weeks 9-10: Skryf and Aanbied - E-Classroom

Grade 4 Afrikaans First Additional Language – Term 3 – Weeks 9-10: Skryf & Aanbied

Afrikaans Skryf 'n Storie in Graad 1 & 2 KABV/CAPS doelwit

Afrikaans Skryf 'n Storie Graad 1 KABV/CAPS doelwitte vir Skryfwerk

Leer jou kinders om 'n storie te skryf! Tien eenvoudige stories met prentjies om beginner-skrywers stap vir stap te leer hoe om 'n storie te skryf! Dit is dikwels 'n groot uitdaging om kinders te leer om 'n logiese opeenvolgende narratief te skryf. Die doel van narratiewe (verhalende) skryfwerk is...

Help jou leerders om hul skryfwerk te verbeter deur konkrete terugvoering te gee. Rooi strepe op ‘n opstel was nog nooit goed vir enige kind se selfbeeld nie. Hierdie merkblad is in drie kategorieë opgedeel, nl. Inhoud, Struktuur en Taalgebruik. Daar is twee op ‘n A4-bladsy om papier te bespaar. PDF-formaat. 1 bladsy.

My opstel: Hoe kan ek verbeter?

Help jou leerders om hul skryfwerk te verbeter deur konkrete terugvoering te gee. Rooi strepe op 'n opstel was nog nooit goed vir enige kind se selfbeeld nie. Hierdie merkblad is in drie kategorieë opgedeel, nl. Inhoud, Struktuur en Taalgebruik. Daar is twee op 'n A4-bladsy om papier te bespaar. PDF-formaat. 1 bladsy.

Kuberklas: Afrikaans Huistaal, Graad 8, November 2014 | LitNet

Kuberklas: Afrikaans Huistaal, Graad 8, November 2014 | LitNet

Hierdie vraestel bevat die afdelings "Begripstoets en taal" en "Digkuns en roman".