Gr 3 Afrikaans

Collection by Esmari Le Roux

15 
Pins
 • 
120 
Followers
Esmari Le Roux
A few weeks ago, we partnered with a local magazine, the Wacoan, to give a teacher here in Waco a complete classroom makeover. Locals quickly nominated Ms. Nixon, a math teacher at Tennyson Middle School. Our team came up.%categories%Home

This is What It Looks Like When Chip and Joanna Give a Classroom a Farmhouse-Style Makeover

Lots of shiplap, y'all.

Leer jou kinders om 'n storie te skryf! Speech Language Pathology, Speech And Language, Afrikaans Language, Teaching Posters, Jolly Phonics, English Vocabulary Words, Future Jobs, Classroom Activities, Classroom Ideas

Afrikaans Skryf 'n Storie Graad 1 KABV/CAPS doelwitte vir Skryfwerk

Leer jou kinders om 'n storie te skryf! Tien eenvoudige stories met prentjies om beginner-skrywers stap vir stap te leer hoe om 'n storie te skryf! Dit is dikwels 'n groot uitdaging om kinders te leer om 'n logiese opeenvolgende narratief te skryf. Die doel van narratiewe (verhalende) skryfwerk is...

Doel van aktiwiteit: Die leser moet kontekstuele leidrade gebruik om die betekenis van n woord te ontsyfer. Hierdie aktiwiteit bestaan speelbordMaak so:Gebruik die speelbord as versterker en maak beurte om n dobbelsteen te gooi. Speech Language Pathology, Speech And Language, Afrikaans, Teacher Newsletter, Teaching Tools, Primary School, Kids Education, Child Development, Art School

Leesbegrip: Leesleidrade & Kontekstuele Leidrade Gratis Aktiwiteit

Doel van aktiwiteit: Die leser moet kontekstuele leidrade gebruik om die betekenis van 'n woord te ontsyfer. Hierdie aktiwiteit bestaan uit:: 8 taak-kaartjies 1 speelbord Maak so: Gebruik die speelbord as versterker en maak beurte om 'n dobbelsteen te gooi. Besluit vooraf wanneer 'n taak-kaartjie...